Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rest Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cashew-straat 22, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Rest Guesthouse bied B&B-verblyf en is in Mbombela (Nelspruit) geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie geriewe in die dorp en omgewing.

Verblyf is beskikbaar in 5 smaakvol versierde slaapkamers. 4 van die eenhede het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet. 1 Eenheid het 2 enkelbeddens en is nie en suite nie. Die badkamer is apart en het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Ander geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n TV, haardroër, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

'n Volledige ontbyt word in die eetkamer bedien en die gastehuis het ook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar en The Rest Guesthouse is naby verskeie restaurante en winkels in die dorp.

The Rest Guesthouse is ook die ideale basis vanwaar gaste die omliggende natuur- en wildreservate kan verken. Dit kan ook net as oornagverblyf dien vir gaste onderweg na die Krugerwildtuin en Mosambiek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 2 resensies vir The Rest Guesthouse
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Cashew-straat 22, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cashew-straat 22, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3Y2NjZTg1LTY1NTYtNDgyMC04YTgzLWMzOWRiNmExOTdhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 22 Cashew Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5261489 30.9967467