Swellendam Akkommodasie by The Retreat @ 3 Weltevrede | LekkeSlaap
+13
+13

The Retreat @ 3 Weltevrede

Selfsorg
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevredenstraat 3, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Retreat @ 3 Weltevrede is 'n lieflike selfsorghuis aan die einde van 'n doodloopstraat, in 'n veilige en stil omgewing van Swellendam. The Retreat is naby winkels en historiese dele van die dorp.

Die huis bied slaapplek aan 3 gaste in 2 slaapkamers en beskik 1 badkamer, asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en reënstort, 'n toilet en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer is kleiner en het 'n slaapbank vir 1 gas. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n ontbytkroeg sitplek en 'n kaggel. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n muurskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook gratis WiFi. Die huis het 'n aparte eetkamer.

Buite is daar 'n lieflike tuin met sonstoele, en 'n pragtige uitsig oor die berg. Daar is ook 'n braai-area.

Slaapplek

’n Bespreking by The Retreat @ 3 Weltevrede sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Weltevredenstraat 3, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevredenstraat 3, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcDq8gHgirqx8YQHXIxTpT4t1vG2n6KwxGsUEQ3yIyrZWuBZfba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (plek vir 3) 3 Weltevreden Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -34.015662647216 20.442252248935
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za