Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Retreat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gladiola-weg 13, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Retreat bied 'n privaat gastesuite op die gasheer se eiendom in Kommetjie in die Kaap. Die perseel is naby die dorp se restaurante en kroeë en is ook naby Long Beach. Daar is ook 'n aangewese parkeerarea voor die kothuis.

Die kothuis het 'n privaat ingang en 'n klein binnehof met braaigeriewe. Daar is slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed wat met gehaltelinne opgemaak is en die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n klein sitarea en kombuisie langs die bed. Dit is met geriewe soos 'n ketel, broodrooster, induksiestoofplaat, yskassie, mikrogolfoond en kookgerei toegerus. Verder bied die kothuis geriewe soos gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix.

Gaste moet asb. die drom vir organiese afval gebruik aangesien die verblyf volhoubaar probeer wees. Gaste kan plaaslike restaurante en koffiewinkels besoek. The Retreat is 'n gewilde plek om branderplank te ry en om te stap. Gaste kan ook wynplase en bierbrouerye in die area besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by The Retreat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir The Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Gladiola-weg 13, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gladiola-weg 13, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA431da0d4d74a8d552a3d041fe81e43db76035c51ad1bdf257b4f676c4b5f1025ef12bcfae3fea57358485d6ce3d86051da36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 13 Gladiola Way Kommetjie 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -34.139813392549 18.323727074772