Suidkus Walvis-roete Akkommodasie by The Retreat | LekkeSlaap
+16
+16

The Retreat

Selfsorg
  • Vanaf R13 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Porterrylaan, Hangklip-plaas, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Retreat is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 12 teen die kus van Valsbaai en die Buffelsrivier in Pringlebaai.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 en suite-kamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n see-uitsig en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die ander 3 kamers het koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met storte en toilette. Daar is 3 groot rusbanke in die kuierarea wat as beddens gebruik kan word, asook 'n uittrek-enkelbed.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, gasoond, mikrogolf, 2 yskas-vrieskaste, tee- en koffiemaakgeriewe, koffiemasjien en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n etenstafel wat 'n uitsig op die Kogelberge bied.

Daar is ook 'n sitarea met 'n kaggel, 'n joga-area en WiFi.

Die beskutte binnehof bied 'n stoep met 'n onderdakbraai , swembaddek en buitestort. Verder is daar 'n stoep op die boonste verdieping met 'n tafel vir 12 en 'n gasbraai. Toegang tot die huis word via die enkelmotorhuis gebied.

Slaapplek

’n Bespreking by The Retreat sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
3 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Langs Porterrylaan, Hangklip-plaas, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R13 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R13 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R13 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Porterrylaan, Hangklip-plaas, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcca14064f4f32d2f2a391c047298c5a96afc7e6d6008e710e8d56f6f9092941fe02537f643a8ffd7bfad510f6a251113f2d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R13 000  per nag (plek vir 8) Off Porter Drive Hangklip Farm 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.33840599999 18.831322710447
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za