Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Retreat Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edgar Davis-straat 15, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Retreat Guesthouse is 'n moderne gastehuis wat deel van The Retreat Wedding Venue and Conference Room is. Die gastehuis is in Monument Heights, Kimberley, en bied maklike toegang tot hoofpaaie en dis naby 2 winkelsentrums, vulstasies, hospitale, skole en die lughawe.

Verblyf word in luukse 2-enkelbedkamers, dubbelkamers en gesinseenhede aangebied. Elke kamer het lugversorging, sy eie en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Daar is 'n TV met DStv, WiFi, 'n kluis vir waardevolle items en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Gaste kan van die gedeelde gastesitkamer, tuin en swembad gebruik maak. Daar is parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir The Retreat Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Edgar Davis-straat 15, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Retreat Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edgar Davis-straat 15, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA953ab621878b58f56cee6c44705b414f0482fd9e8e4b59c00993911c6def2af6dbcbb42dc15edb77548bc67b14efed4bcd11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 15 Edgar Davis Street Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.762762600968 24.76182793922