Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ridge Bed and Breakfast

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 28 resensies vir The Ridge Bed and Breakfast
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
A P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sterk aan te beveel.

Netjies, skoon, veilig, vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S
Saam met vriende

Ideale ligging, kamer en badkamer baie netjies en skoon met alle nodige geriewe, vriendelike diens, veilige parkering, waarde vir geld.

Ons was twee mense wat een nag oorgeslaap het. Die kamer het sy eie ingang gehad en was baie groot met 'n groot en suite-badkamer met 'n stort. Die B&B is ideaal geleë net voor die dorp en ons het vinnige, vriendelike diens gehad. Alles was baie skoon en netjies met al die nodige geriewe aan ons beskikbaar. Ons kar was veilig binne parkeer teen geen ekstra koste. Absolute waarde vir geld, en ons sal The Ridge Bed and Breakfast definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiehan K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiehan K
Enkelreisiger

Vriendelike diens en kamers is voldoende.

'n Lugversorger in die kamer sal 'n aanwins wees, maar kamers is gerieflik en baie gemaklike beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Goeie dag Wiehan,
baie dankie vir die terugvoering. Op dié stadium wil ons die koste aan ons gaste so laag as moontlik hou daarom het ons besluit om nie lugversorgers aan te bring nie.
Vriendelike groete,
Shirley Ferreira

The Ridge Bed and Breakfast
Melanie M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Gesin met klein kinders

Our room was very comfortable.

My husband, 2 kids and I had a large room which was really comfortable and large enough for the 4 of us. The decor was nice and the room was clean. The beds were really comfy so we had a good rest. We only stayed for the one night and did not have breakfast the following morning. We weren't asked if we would like breakfast which I think we should have been so can't comment on that. The TV in the dining room was really loud and could be heard from our room. It was turned down by the time we went to sleep so it didn't keep us awake. Will stay there again if I happen to be in the area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons kamer was baie gerieflik.

My man, 2 kinders en ek het 'n groot kamer gehad wat regtig gemaklik en groot genoeg was vir die 4 van ons. Die dekor was lekker en die kamer was skoon. Die beddens was regtig gemaklik, so ons het 'n goeie rus gehad. Ons het net een nag gebly en het nie die volgende oggend ontbyt gehad nie. Ons is nie gevra of ons ontbyt wil hê nie, wat ek dink ons moes aangebied gewees, maar ons kan nie daaroor kommentaar lewer nie. Die TV in die eetkamer was baie hard en kon van ons kamer gehoor word. Dit was afgedraai teen die tyd dat ons gaan slaap het, sodat dit ons nie wakker gehou het nie. Sal weer daar bly as ek in die omgewing bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Good day Melanie,

Thank you for your comments, I will address the loud TV with my staff.

Kind regards,
Heynrich

The Ridge Bed and Breakfast
Zak D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zak D
Saam met vriende

Best place to stay.

Great place, very clean and best service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you Zakhele, it was great hosting you.

Kind Regards,

Shirley

The Ridge Bed and Breakfast
Sanne V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sanne V
Gesin met klein kinders

The rooms and facilities are good. A tad pricey for the area. The main let down was the unwelcoming service from the staff.

Staff was unwelcoming. They were surprised by my booking a bed and breakfast stay. I didn't receive breakfast because they did not have adequate staffing. The room was good and clean. Value for money is okay, but not great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Good day Sanne,

Thank you for the feedback. Kindly note that our rates excluded breakfast, this was stated in our quote dated 20 July 2018. We are listed as one of the cheapest establishments in Southridge Park and our rates are very competitive. Hence our good weekly occupancy rate of 99%.

Regards,
Heynrich

The Ridge Bed and Breakfast
Nokubongwa M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokubongwa M

Clean rooms with great customer service. Had a wonderful stay.

Room has a fridge, microwave, kettle and cups to make coffee/tea, and a TV. My stay was very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nonjabulo S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonjabulo S
Saam met vriende

I really enjoyed my stay at The Ridge Bed and Breakfast.

The rooms were really clean and the staff members were very friendly and helpful. I really enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette G
Besigheidsreis

Het aan vereistes voldoen.

Het aan vereistes voldoen en sal weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Vriendelike Groete

Shirley

The Ridge Bed and Breakfast
Amanda S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Area was teleurstellend. Netjies met die nodige warm komberse. Stort- en wasbakkrane baie gelek en mors water - nodig onderhoud, aandag. Dit was net 'n oorslaap - niks "wow" nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Good day Amanda,

You stayed in room no 5, I have personally inspected the taps and found no leaks.

We pride ourselves that we provide good quality accommodation at a very affordable price with a weekday occupancy rate of 98%, and a weekend occupancy rate in excess of 50%. In our suburb, Southridge Park, there are in excess of 50 bed and breakfast establishments, the reason these establishments are so popular is that the suburb has easy access to the N2. From a security and location perspective, you will not find any better in Mthatha.

Regards, Heynrich.

The Ridge Bed and Breakfast
Nils V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nils V
Gesin met klein kinders

Volgende keer eerder êrens anders.

Ek het 'n bespreking op die dag gemaak. Toe ons by die gastehuis opdaag het die dame by ontvangs nie van ons geweet nie en ons baie onwelkom laat voel. Sy was maar kortaf en minimaal behulpsaam. Sy het wel na 'n tydjie vir ons 'n kamer beskikbaar gestel. Dit het gevoel asof daar gaste dwarsdeur die nag opdaag of die B&B verlaat. Ek sal eerder volgende keer êrens anders probeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Good day Nils,

We had a problem with our internet on Saturday and your enquiry was only received on Sunday, therefore our ladies were unaware of your booking.

We pride ourselves that we provide good quality service and accommodation at a very affordable price with a week occupancy rate of 98% and weekend occupancy in excess of 50%. We were fully booked the weekend and unfortunately, we cannot control the movement of our guests.

Kind Regards, Heynrich.

The Ridge Bed and Breakfast
Thembakazi N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembakazi N
Saam met vriende

Home away from home.

Easy to find, pointers and direction clear. Very warm and professional ladies who are helping there. Neat and clean bedding, in actual fact rooms are more beautiful than in the pictures. I didn’t have breakfast with them though. Will definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Thembi,

Thank you for the feedback and wonderful review, we try our best to give our guest the best service they expect. We are so happy that this can be your home away from home.

Kind regards,
Shirley

The Ridge Bed and Breakfast
Franciska V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Franciska V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Ridge B&B sal nie aanbeveel word nie.

Toe ons daar opdaag was ons nie op die gastelys nie, ten spyte dat ek met die eienaar self bevestig het. Die area voor die kamers was vuil, alhoewel die kamer skoon was. Die badkamer is piepklein en die kussings is aaklig. Ons was teleurgestel dat sy ons nie ingelig het dat daar nie ontbyt bedien word in die vakansie nie, ons moes dit die oggend van 'n werknemer in haar nagklere verneem, aangesien die eienaar nooit daar was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Goeie dag, dankie vir die terugvoering, ek sal jou gedurende die dag skakel.

Groete Shirley

The Ridge Bed and Breakfast
Christi D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek om oor te bly op pad Kaap toe vanaf Durban.

Netjies en skoon kamers, ons was vriendelik ontvang en bekostigbaar. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Goeie dag Christi, dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer.

Groete Shirley

The Ridge Bed and Breakfast
Rein B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rein B
Saam met vriende

Nette plek.

Baie nette plek, personeel vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Rein.
Vriendelike groete,
Shirley

The Ridge Bed and Breakfast
Friedrich P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich P
Gesin met klein kinders

Verrassend aangenaam en tegemoetkomend.

Ons het met 'n 4 maande oue babatjie hier oornag, en die gasvrou het uit haar eie inisiatief ons bespreek in 'n kamer met 'n bad. Dit het dinge baie makliker gemaak, ek het dit baie waardeer. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Gerda.

The Ridge Bed and Breakfast
Thinus K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus K
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies.

Goeie waarde vir geld en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Thinus, ons waardeer die terugvoering.
Vriendelike groete,
Shirley

The Ridge Bed and Breakfast
Helmut S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helmut S

Unexpectedly quiet and safe stay.

Clean and comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for the feedback Helmut, much appreciated.
Kind regards,
Shirley

The Ridge Bed and Breakfast
Henri M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henri M
Enkelreisiger

Die eienaar en die personeel was baie vriendelike en hulpvaardig. Die kamer was skoon en netjies.

Ek kan die akkommodasie ten sterkste aanbeveel. Die kamer is baie netjies en die beddegoed was van goeie gehalte. Daar was selfs 'n elektriese kombers. Die yskas en mikrogolf en ketel het gewerk. Die personeel was uiters vriendelik en die ontbyt was lekker voorberei. Ek sal dit enige tyd vir enige iemand kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Henri, dit word waardeer.
Vriendelike Groete,
Shirley

The Ridge Bed and Breakfast
Johan M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Besigheidsreis

Netjies en goeie diens.

Behalwe dat ons nie die kamers gekry het wat ons bespreek het nie, het ons lekker gebly hier en was die diens baie goed. Die eienaar het ons ook gratis ontbyt aangebied in ruil vir die verkeerde kamers. Ons sal enige tyd weer daar gaan slaap en sal hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Johan, dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Shirley

The Ridge Bed and Breakfast
Hazel P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hazel P
Saam met vriende

Goeie oornagplek.

Baie skoon gerieflike kamers. Heerlik geslaap. Krag was af vir 2 uur maar het 'n klein lampie gekry wat ons gebruik het. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Hazel, dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Heynrich

The Ridge Bed and Breakfast
Lillian F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sal dit aanbeveel. Was baie lekker en aangenaam en mooi en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Lillian, dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Shirley

The Ridge Bed and Breakfast
Danie D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig uitstekend. Baie meer as wat ons verwag het veral vir 'n plek soos Mthatha.

Weereens regtig waarde vir geld; en dit was vir ons 'n perfekte oornagstop op pad na ons vakansiebestemming. Kon nie glo die plek was so netjies nie. Die mense ook baie vriendelik. Kan dalk net vir die ontvangsdame sê om so bietjie meer gepas aan te trek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer die terugvoering.
Groete
Shirley

The Ridge Bed and Breakfast
Carol C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol C
Gesin met tieners

Pleasant overnight stay.

Nice B&B in a quiet area of Mthatha, the rooms were clean and the beds comfortable. There is safe off-street parking and enough space for a trailer. The breakfast was very nice just no filter coffee! The staff were friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename oornagverblyf.

Lekker B&B in 'n stil area van Mthatha. Die kamers is skoon en die beddens gemaklik. Daar is parkeerplek van die straat af en genoeg plek vir 'n sleepwaentjie. Die ontbyt is baie lekker, net geen filterkoffie nie! Die personeel is baie vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for the feedback Carol, it is greatly appreciated.
Kind regards,
Shirley

The Ridge Bed and Breakfast
Dwight H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwight H
Enkelreisiger

Blissful stay.

The B&B was easy to find, very neat, very secure and their service was top-notch. The rooms are spacious and well prepared, my stay was short and sweet. I'll definitely stopped when I visit Mthatha.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for the feedback Dwight, it is greatly appreciated.
Kind regards,
Shirley

The Ridge Bed and Breakfast
Andrew B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew B
Saam met vriende

Baie mooi plek en baie skoon.

Ons het lekker gebly daar. Was net nie 'n sitkamer beskikbaar om te kuier nie, ons moes al 6 mense in een kamer sit om te gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie Torn Broers V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie Torn Broers V
Saam met vriende

Zeer nette, gezellige kamers en zeer vriendelijke mensen.

Zeer gastvrij ontvangen en zeer gastvrij personeel; goed ontbijt en goed avondeten op bestelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for the feedback, it is greatly appreciated.

Kind regards,
Shirley

The Ridge Bed and Breakfast
Marthie L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie L
Saam met vriende

Baie aangename ontvangs en hulpvaardig.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Marthie, dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete.

Shirley

The Ridge Bed and Breakfast
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Mditshwa Place, , Mthatha, 5099, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4YWUwNWU1LTM0ZTctNGQ3Yy04YTFlLTZiMmQ1MDdmZjdlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 7 Mditshwa Place Southridge Park 5099 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.612656795105 28.741075440142
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem