LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The River Goose | LekkeSlaap
+25

The River Goose

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1174, Shelly Beach, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The River Goose is in Shelly Beach op die oewer van die Zotsharivier, ongeveer 4 km vanaf South Coast Mall en Shelly Centre.

Verblyf is beskikbaar in 2 gaste-eenhede wat elk individueel versier en gemeubileer is. Elke eenheid het lugversorging, 'n badkamer, kombuisie en 'n platskerm-TV. Daar is 'n swembad, grasperke wat to by die rivier strek en braaigeriewe. 'n Pooltafelkamer en 'n veerpyltjiebord is ook beskikbaar.

Daar is 'n perdelandgoed vir perdry op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir The River Goose
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Erf 1174, Shelly Beach, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The River Goose het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1174, Shelly Beach, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGEcIhlhnh4rXes3uN37jR8cL1tkC2ipxtRcH8nJD1uNXpc6stM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 Lot 1174 Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.779020506692 30.418271653567
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!