Stanford Akkommodasie by The River House | LekkeSlaap
+11
+11

The River House

4 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Caledonstraat 1, Stanford, Overberg, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The River House is 'n lieflike selfsorg-dubbelverdiepinghuis aan die oewer van die Kleinrivier in die stil Overbergse dorpie Stanford. Die huis bied 'n ontspanne wegbreek en pragtige uitsigte oor die Kleinrivier van die stoep af. Die huis is 3 minute vanaf die hoofstraat met winkels en restaurante.

The River House is uniek uitgelê met die slaaparea onder en die kuierarea met 'n oopplan-kombuis, -sitkamer, -eetarea bo. Die stoep bo het pragtige uitsigte op die berg.

Daar is 2 ruim en suite-slaapkamers op die grondvloer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n skakelkamer vanaf die tweede slaapkamer en dit het 'n stapelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is 'n groot kaggel vir koue wintersaande. Die eetarea het 'n houtetenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die huis het 'n groot stoep wat om die huis strek met 'n braai-area, pragtige berg-uitsigte en 'n omheinde en veilige tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by The River House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir The River House
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Caledonstraat 1, Stanford, Overberg, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink The River House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Caledonstraat 1, Stanford, Overberg, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPiyTUqqSwzpvfK6WLMzGxG5Qt2dPAAEsWa6rH0XGut32wnuDFD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1 Caledon Street Stanford 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-18:00 11:00 -34.437300781375 19.454181814433
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za