Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The River Siding

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 76 resensies vir The River Siding
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Zalbert H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zalbert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier in die natuur.

Lekker snoesige verblyf in die natuur. Opsies om binne en/of buite te braai vir enige weersomstandighede. Badkamer is apart aangeheg tot dieselfde struktuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste plek sover op die website.

Van die begin af het ons uitstekende diens gekry vanaf die website sowel as Megan by The River Siding. Die rondawel is ongelooflik goed toegerus met genoeg braaihout, vuuraanstekers, moerkoffie, plunger, Doom, warmwatersakkies, heater en waaier, hele boks melk, groot houers vol koffie, tee, suiker ens. Daar is braaibakke, 'n braaitang, braairooster en alles wat mens sal nodig hê in die kombuis en nog meer. Dit was vir seker een die gerieflikste blyplekke waar ons nog was. Die atmosfeer is ook topklas met die rustige geluid van die rivier, lekker kaggelvuur en mooi natuurlewe. Ons gaan definitief weer na The River Siding toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Netjies en skoon, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzel S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles daar wat jy nodig het en meer! Reg langs die Breederivier.

Besonders netjiese, smaakvol toegeruste huisie. Daar was selfs moerkoffie en 'n "plunger". Herlaaibare gloeilampe, noodlig, lighter en 'n gasbottel met gasplaat. WiFi werk goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madia V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madia V
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike ervaring - ons het dit regtig geniet. Die ligging is asemrowend!

Lieflike plek - gaan kuier gerus daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Gesin met klein kinders

Home away from home!

Dit was ons derde kuier by The River Siding in hulle derde eenheid. Die cottage se uitsig oor die rivier is asemrowend mooi. Om elke oggend koffie op die stoep so te geniet, is darem lekker. Weereens dankie, Megan, vir jou gasvryheid en puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze F
Gesin met klein kinders

Our family getaway.

We stayed in the beautiful log cabin - it was spotlessly clean on arrival and it has everything you need. Very comfortable, and they include lots of little extras such as ice for your drinks and a selection of board games. It was great to have aircon at this time of year (when the power was on). A couple of things to keep in mind: The river in front of the cabin does not flow all year round. From around December to April the water levels are low - we found only stagnant pools of water with a couple of dead fish floating around, so definitely not good for swimming. Very disappointing as we envisaged spending our days splashing around in the river. I'd suggest they look at getting a small plunge pool so you can cool down during the hot summer months. We had to resort to cold showers to keep cool in the 35 degree heat. During loadshedding times you need to plan carefully. We arrived to 4.5 hours of loadshedding - all the appliances are electric, so we only had the braai to cook on. I believe they are looking at installing a gas hob. There is no cell signal at the cabin and when the power goes off, you lose the Wi-Fi connection too. So basically you have zero contact with the outside world, which is not great in the case of an emergency. The cabin itself is lovely and we would recommend it. If you're planning to stay here, check on the loadshedding situation, and also check on the water levels if you're planning to swim/cool off in the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk L
Gesin met klein kinders

Baie stil en baie natuurlewe.

Die kamer was baie skoon gewees met alles wat jy nodig het! Ek het goed saamgevat wat nie nodig was nie wat die blyplek voorsien soos 'n braairooster, hout, koffie, suiker. Die dam waar jy kan visvang is so twee kilometer van die huisie af, baie privaat en niemand wat jou pla as jy visvang nie. Daar is ook 'n gedeelte waar jy kan swem in die rivier as jy net so 50 meter stappie vat. Baie lekker gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kate A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing.

We stayed in the Cottage, during the week just after New Year's. The cottage is beautiful, clean and well equipped, the view from outside and the braai area is breathtaking and there is beautiful bird life. However, the river was dry, so no swimming/paddling outside the cottage and the swimming area upstream has an incredibly loud and ugly pump next to it and you have to clamber down an unkempt bank to reach the thigh-deep water. The dam is not within walking distance and there were no instructions about how to reach it. Turns out it's down the public road and next to an ugly factory and we couldn't figure out how to actually get in (no entry signs and fences around it). Tractors and trailers noisily drove up and down behind the cottage and the neighbours spent most days sawing down trees and mowing lawns, so generally very noisy. A helicopter sprayed the crops behind the cottage and hovered over our area too, frightening our baby. So. If you're happy to sit outside your cottage all day and enjoy the view, then this place is great but if you're keen to explore and enjoy the natural surroundings shown in the photos, this definitely isn't it, unfortunately. Oh, and there's a busy road behind the cottage too, not too noisy but not great either.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen J
Gesin met tieners

Log cabin.

Thank you to the Goosens and to Megan for the opportunity. A beautiful location overlooking the river and a breathtaking view of mount Ceres. If you stay here, don’t sit inside, sit outside and watch the sun go down and the sky turn to stars, unreal experience. Everything was perfectly planned for a visit, no issues. My only gripe which is out of the owner's hands is the lack of mobile signal. When we arrived we struggled to find the cabin and we were unable to call due to the signal. Highly recommended place to stay as far as we are concerned. I will likely return. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sam T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig.

Heel op jou eie, lekker koelte bome, die natuur lewe is besonders. Op die oewer van die rivier en mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H

Peaceful and tranquil.

We thoroughly enjoyed every minute. The braai and view is perfect and can be enjoyed all year around. We were able to relax in the most peaceful surroundings. The Log cabin was clean and has everything you need for your stay. What a wonderful stay! Thank you so much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie soos ek gehoop het nie.

Ons kon nie die dam kry vir visvang nie, niemand wat mens kon vra nie. Wifi password werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julius W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte, rustige wegbreeknaweek!

Die rivier en braai-area maak 'n ongelooflike lekker armosfeer om te sit te gesels en net bietjie weg te kom van die besige lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Gesin met klein kinders

Onbeskryflik fantasties!

Die log cabin sien ons beslis vinnig weer. Droom huis weg van ons huis af. Verlang klaar na die rustigheid en die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Timothy N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy N
Gesin met klein kinders

Great value for money and great location.

The upgrade to the log cabin was awesome thank you. What a great cottage and so well equiped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa I - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa I
Gesin met tieners

Lekker wegbreek vir 'n naweek in die skone natuur.

Die rondawel was netjies en skoon. Die gebied is baie rustig en word aanbeveel vir natuurliefhebbers.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zipporah W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zipporah W
Gesin met klein kinders

If you wanting peace and quite then this is the place to unwind. Perfect for nights out by the fire in nature.

Some supplies we took with were not necessary as the venue provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Serene environment with a lot of privacy, well equipped accommodation.

Check in and out was simple, location very central, very clean on arrival and ample space around us, easy access to the river. Will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquillity.

Lieflike kuier in die natuur. Wonderlike effek op 'n mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ri-ann H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ri-ann H
Saam met vriende

Ongelooflik was baie, baie fantasties.

110% uitstekende waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre B
Gesin met klein kinders

We had the best stay.

Thank you to The River Siding for having the best, relaxing family stay. Thanks toe Megan for her hospitality, she is the best. Will visit soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corika D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Corika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsrus.

Was 'n sielsrustige naweek. Berge en rivier ligging is wonderlik vir ontspanning met semi-primitiewe opset. Dit het amper soos glamping gevoel. Ons het dit baie geniet met kinders. Nie baie om te doen nie, wat dit perfek maak om net te bond met familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V
Gesin met tieners

Wonderful place and would be beautiful in summer, but is nice and warm in the winter as well.

Beautiful spot for a peaceful break even though we had rain the entire time. Cottage has a lovely fireplace and plenty of wood to keep warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, peaceful, scenic.

Peaceful, stunning, great cabin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S
Saam met vriende

Absolute vrede en vreugde!

Wonderlike natuurskoon en waarde vir geld! Hier kan 'n mens ontspan. Ons sal beslis weer terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Landie S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie S
Gesin met klein kinders

Rustig. Net wat ons nodig gehad het!

Ons het baie lekker gebly. Die kinders het van die oggend tot die aand in die vlak rivier voor die huisie baljaar. Dis heerlik en niemand om jou wat pla nie. Kan dit regtig aanbeveel as jy in die natuur wil wees en net rus! Die berg-uitsig met die rivier was pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dennis M
Gesin met tieners

Netjies, goed toegerus met mooi uitsig. Goeie diens van personeel.

Pragtige ligging. Die houthuis is goed toegerus, asook met DStv. Tuin word goed onderhou. Lekker plek vir ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing is net wat mens nodig het die mooiste stroom voor die huis en die berge.

Die uitsig van die huis af is so mooi. Dit was baie lekker en die braai area langs die rivier is hemels. Daar is 'n trouvenue wat naby is en jy kan die musiek hoor van daar af maar dit sal jou nie pla nie want die ligging maak meer as op vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Astrin B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely awesome.

Our honeymoon was everything I hoped it would be since we love nature and tranquillity. Will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony O
Saam met vriende

Wonderful, thank you. We really enjoyed our stay.

The view and surroundings were the best!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande, sal beslis weer kom kuier.

Gasvryheid, behulpsaamheid, vriendelikheid en netheid puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique O
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel op aarde!

Loved it! The location is gorgeous and the rondavel was fully kitted and neat. The ablution block is also great. Thank you for providing firewood, fire-starters and candles - it's a welcome touch. Sitting on the stoep and drinking sun downers under the shadow of the mountain is a glorious and relaxing experience. The river was very low and stagnant (we were kindly advised beforehand though), and the splash pool mentioned in the description has been removed, so we sadly couldn't swim to cool off. Overall, a wonderful place to stay, and highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverwagse rusplek.

Die rivier en plaasgevoel was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie weg van die stad se lawaai!

Ongelooflike natuurtonele, weg van die stad se stres en lawaai. Perfekte plek om weg te breek en te luister na die voëltjies en net in die natuur te wees. Ek sal dit aanbeveel vir natuurliefhebbers. Ons sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynne V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heaven.

Second time and won't be the last. The best way to rejuvenate the soul. My piece of heaven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Analda D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Analda D

The log cabin is right on the bank of the river and was a lovely place to stay.

The surroundings are peaceful and really enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grantham V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Grantham V
Gesin met tieners

Beautiful place to get away from city life.

Spectacular view of mountain and river. The cottage where we stayed was on the bank of the river and a walking distance to the mountain range. The place is buzzing with life with a vast array of birds populating the area. At night the place is welcomed by the sounds of different species of frogs at the river. A truly remarkable sound for a nature lover. We were treated to 5 star hospitality. Before arrival we were contacted as to the time we would arrive. At the place we found complimentary condiments with a freshly baked bread and fruits on the table. The place was in a very neat and clean condition upon arrival. We found enough wood and firelighters for us to use. I can only compliment the place on its sterling comfort except for the sleeper couch which was very uncomfortable to sleep on. Other than that I found the place to be a piece of Eden where we could enjoy a peaceful tranquility and a beautiful experience of nature. Thank you again for an awesome time at The River Siding.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek om weg te kom van die stadslewe.

Fantastiese uitsig op die berg en rivier. Die kothuis waar ons gebly het, was aan die oewer van die rivier en stapafstand van die bergreeks af. Die plek is vol van lewe met 'n groot verskeidenheid voëls wat in die omgewing woon. Snags word die plek verwelkom deur die geluide van verskillende paddasoorte by die rivier. 'n Opregte klank vir 'n natuurliefhebber. Ons het 5-ster gasvryheid ontvang. Voor die aankoms is ons gekontak oor die tyd wat ons sou inklok. Ons het komplimentêre speserye met 'n vars gebakte brood en vrugte op die tafel gevind. Die plek was met aankoms in 'n baie netjiese en skoon toestand. Ons het genoeg hout gehad om te gebruik. Ek kan die plek komplimenteer oor sy uitstekende gemak, behalwe vir die slaapbank wat baie ongemaklik was om op te slaap. Ek het gevind dat dit 'n stuk Eden is waar ons 'n rustige rustigheid en 'n pragtige natuurbelewenis kon geniet. Weereens baie dankie vir die wonderlike tyd by The River Siding.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mia D
Saam met vriende

'n Rustige wegbreekplekkie wat baie goed ingerig is.

Ons groep vriende het The Riversiding wegbreek baie geniet. Meagan was super behulpsaam met ons aankoms. Die atmosfeer is rustig en 'n regte ontsnapping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay V
Gesin met klein kinders

Absolutely loved the spot, clean mountain air, outdoorsy place and beautiful cosy cabin.

The River Siding was the perfect choice for a relaxing 2 nights with mountains on either side and a river in the middle. Peaceful and private, away from the hustle and bustle of the city. A few minutes to Ceres town to go eat, grab a coffee or a drink. The cabin is beautiful, clean, all the right items are at hand. Thank you for having us, me and my 2 daughters enjoyed it thoroughly. We will definitely be back again next year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ebrahim P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim P
Gesin met tieners

Fantastic.

Had a wonderful time. Quiet, safe and private. Close to Ceres and Tulbagh. Unlimited free Wi-Fi definitely a bonus.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Het 'n wonderlike tyd gehad. Stil, veilig en privaat. Naby Ceres en Tulbagh. Onbeperkte gratis WiFi is beslis 'n bonus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maxakadzi Magalela M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maxakadzi Magalela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was impressed by the cleanliness, location and customer service. The facility did provide value for money. Not sure about safety.

This is an ideal place to really have quality time with a partner. We really had a wonderful time without disruption of TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon en rustige plaasatmosfeer.

Die natuurskoon is besonders, en die rustigheid van die plaas komplimenteer dit. Chalet wag baie gerieflik en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Gesin met tieners

Rustig, baie lekker huis en geriewe.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The River Siding se terugvoer

Goeie dag Mnr J,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Kom kuier gerus weer.
Megan

The River Siding
Danelle V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danelle V
Gesin met klein kinders

Oulik.

Oulike huisie, baie basies, maar netjies. Rustig en lekker om die plaaslewe te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties! Prentjie-boek mooi!

Wegbreek uit die stadslewe, maak verseker 'n nota rakende River Siding, Cottage 2. Absoluut ongelooflik netjies, alles en meer wat jy kan benodig! Die ligging is pragtig! Omring met berge en die huisie is weggesteek tussen bome en natuurskoon! Ons was aangenaam verras met ons paasbolletjies en paaseiers in kombuis ─ attention to the finer detail. Genoeg hout was reeds voorsien! Melk, koffie suiker, sout en pepper was ook voorsien! Ons het vir ure gestap tussen die vrugteboorde en langs die rivier! Kon nie genoeg foto's neem nie! Ons honde-kinders het die so geniet! Genoeg speelplek en baie privaat! Ons kyk reeds na die kalender om ons volgende bespreking te maak! Die voorman, Kevin het die sleutels kom aflaai en was baie vriendelik en behulpsaam! Megan, dankie vir al jou hulp gedurende die bespreking van ons eenheid, en dat jy al my vragies beantwoord het voor ons aankoms! Kyk na die sterre, 10/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie paradys.

Voorwaar 'n stukkie paradys - weg van die stad se gewoel! Baie dankie vir jul gasvryheid - die sjokolade en wyn vir Valentynsdag was sommer 'n groot bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van die lekkerste wegbreeksessies wat ons nog ervaar het.

Riverside is stil en rustig, al wat jy hoor is krieke. Die huisies is ver geleë van ander mense so jy word geensins deur ander gehoor of gesien nie, en is dus heeltemal privaat. Die omgewing is vreeslik mooi, met lekker weer en 'n kalm atmosfeer. Daar is 'n oulike braaiplekkie en swembad en 'n rivier net 'n klipgooi weg. Die omliggende omgewing het wynplase en restaurante en is naby aan Ceres geleë, indien jy die dag wou uitgaan. Maar om heeldag by die rondawel te kuier is net so lekker, want jy kan 'n vuurtjie aansteek en in die swembadjie lê. Wat ook vreeslik help is dat daar WiFi gratis is, indien die kinders 'n fliek wil kyk of so in die aand. Ons het dit regtig geniet en was regtig uitgerus na ons tydjie daar. En ons sal definitief teruggaan in die toekoms. Baie dankie vir 'n lekker bly. Dit was elke sent werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi V
Gesin met klein kinders

Salig!

Megan was baie vriendelik en behulpsaam, was mal oor al die ekstras wat vir ons gewag het! Was heerlik om net langs die rivier te sit en chill! Pragtige en rustige setting!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil en relaxing environment.

Baie mooi en lieflike omgewing. Plek is so mooi skoon en het dit baie geniet. Beplan klaar ons volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The River Siding se terugvoer

Goeie dag Juanita, baie dankie vir die mooi terugvoering. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Vriendelike groete, Megan van The Riversiding.

The River Siding
Amelia F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia F
Gesin met klein kinders

Wonderlik. In die natuur.

Ons het in die log cabin gebly. Heerlik op die rivier. Het klein kinders so was baie bly oor die heining om die erf. Baie mooi en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The River Siding se terugvoer

Goeie dag Amelia,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Sien uit om julle weer hier te hê.

Vriendelike groete.
Megan van The Riversiding

The River Siding
Gayle M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gayle M
Gesin met klein kinders

Lovely rustic cottage on the banks of Breede river.

Stunning setting, lovely rustic cottage which was well equipped and very clean and the little extras of banana loaf with butter left and milk in the fridge made it extra special. We wish we could have stayed longer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The River Siding se terugvoer

Dear Gayle, thank you for the lovely review. We are looking forward to having you back. Kind regards, Megan at The River Siding.

The River Siding
Samantha W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W
Gesin met klein kinders

Prentjiemooi.

The River Siding laat my woordeloos Ek het my tyd daar geniet, was wel kort, maar sal binnekort weer gaan kuier. Dit is 'n pragtige plekkie. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The River Siding se terugvoer

Goeie dag Samantha, dankie vir die goeie terugvoering. Ons sien uit om julle weer hier te hê. Vriendelike groete, Megan van The Riversiding.

The River Siding
Lex K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lex K

Pragtige omgewing. Ideaal vir 2 persone met troeteldiere.

Aanwysing na plek laat veel te wense oor. Baie stil en rustig, totdat hordes mense oorkant die rivier opgedaag het en harde musiek gespeel het tot ongeveer 01:00 die volgende oggend. Slaapplek was ongewens vir 4 mense. Nie lekker om 1 slaapkamer te deel met 'n derde persoon nie. Vierde slaapplek/bed moes self opgeslaan en opgemaak word in die kombuis/eetkamer/sitkamer gedeelte en nie genoeg leefarea oorgelaat nie. Voordeur sluitingsmeganisme nie ideaal nie en onmoontlik om sonder lawaai uit te gaan na badkamer toe gedurende die nag. Bad het geen prop beskikbaar gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Weizhong W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weizhong W
Gesin met klein kinders

A tranquil harbour.

A home that is close to nature. The only regret is that we cannot see the snow of this winter. We will come back next winter, hoping to see the beautiful snow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The River Siding se terugvoer

Dear Weizhong W,

Thank your lovely feedback.
We are looking forward seeing you next winter.

Kind regards,
Megan at The Riversiding

The River Siding
Odette D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette D
Gesin met klein kinders

Rustig.

Ons het regtig die verblyf geniet by The Rivier Siding. Ons het juis vir rustigheid gesoek en om net te ontspan en die gebied en verblyf maak dit moontlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The River Siding se terugvoer

Goeiedag Odette,

Baie dankie vir die terugvoering, ek is bly julle het lekker gekuier by ons. Dis altyd goed om positiewe terugvoering te kry.

Kom kuier gerus weer!

Groete,
The River Siding

The River Siding
Wouter K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig.

Ons het die naweek geniet. Die ligging is goed en die rivier buite jou deur laat jou voel of jy diep in die wildernis is. Genoeg vuur-/kaggelhout word voorsien en 'n tuisgemaakde brood is 'n lekker verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes Gp M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Johannes Gp M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie goeie waarde vir geld nie.

In die winter kan die toilet by The River Siding nogal onplesierig wees vir oumense wat in die nag moet opstaan omdat jy basies buite-om moet loop. Ons toer dikwels en daarom kan ek vergelyk: meer modern chalets met en suit-fasiliteite, lugversorging en TV, langs bv. die N7, is bykans R300 goedkoper. Ek meen The River Siding is nie goeie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulla E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulla E

Heerlik.

Dit is 'n pragtige plekkie om te ontspan en weg te kom van die gejaagde stadslewe. Die huis is baie mooi skoon en alles wat 'n mens nodig het. Ons sal definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The River Siding se terugvoer

Hi Ulla, dit is altyd lekker om jou mooi terugvoering te lees. Julle is altyd welkom by The Riversding. Mooi bly! Megan at The Riversiding.

The River Siding
Gerrie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V

Wonderlik rustig, afgesonderd, ontspannend, pragtige natuurskoon.

Reeds ons tweede besoek, hierdie keer met ons drie volwasse kinders en vyf hondjies. Die moosite natuurskoon en omgewing, huisvesting/braaiarea etlike meters weg van die stilvloeiende rivier met kristalhelder water en skaduryke bome. Privaat. Ons almal gaan dit weer doen - en ons hondjies wou nie huistoe nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The River Siding se terugvoer

Hi Mr Vosser, lekker om van julle te hoor en dankie vir die goeie resensie. Kom kuier gerus weer. Mooi bly!!Megan at The Riversiding

The River Siding
Amanda V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Gesin met klein kinders

Pragtig en rustig langs die water.

Ons het ons honde saamgeneem en 'n heerlike rustige naweek geniet. Het gaan draf en fietsry tussen die boorde en langs rivier. Hulle voorsien oorgenoeg hout. Kon vuur binne en buite maak. Regtig lekker vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The River Siding se terugvoer

Hi Amanda,
Dit is altyd lekker om te hoor julle het dit geniet hier by ons. Kom kuier gerus gou weer!!
Megan at The Riversiding

The River Siding
Ulla E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulla E
Gesin met tieners

Ongelooflike wegbreek in die natuur, maar tog nog by alles.

Die huisie is pragtig, skoon en goed toegerus. Die eienaar het aan alles gedink en meer. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie en ek het reeds en sal nog baie die plekkie aan my kolegas en vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The River Siding se terugvoer

Hi Ulla, Dankie vir die goeie resensie. Sal lekker wees om julle weer hier te hê. Bespreek gerus vir julle volgende kuier.

Mooi bly!
Megan at The Riversiding

The River Siding
Malcolm D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outside toilets could be a problem for some, but a great situation otherwise.

We thoroughly enjoyed our stay there and whatever small problems we had were quickly resolved. The position of the cottages is idyllic but being on a working fruit farm the one in which we stayed had farm machinery moving past from early morning. Cottage was well equipped and there was plentiful wood for both the indoor fire and the braai, the latter being situated on the banks of the river. Surrounding countryside is majestic and plenty of small wine farms to visit as well as Ceres and Tulbach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The River Siding se terugvoer

Hi Mr D,

Thank you for your review and it was just a pleasure assisting you with the minor problems. We are glad that you enjoyed your stay.

Hope to see you soon.
Megan at The Riversiding

The River Siding
Charmaine D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is my re-chargeble battery place. Love the serenity of the place, calmness of the river and the cozy cottage.

If I need to recharge this is the place I go to out of town on an working farm. Cottage is small and cozy, all private. I go there at least twice a year.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dis die plek waar ek my batterye herlaai. Mal oor die rustigheid van die plek, kalmte van die rivier en gesellige kothuis.

As ek my batterye wil herlaai, is dit die plek waarheen ek gaan om uit die dorp te kom op 'n werkende plaas. Kothuis is klein en privaat. Ek gaan ten minste twee keer per jaar daarheen.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The River Siding se terugvoer

Hi Charmaine, thank you for your lovely review. It was a pleasure having you here. See you soon for the next visit. Keep well, Megan at The Riversiding

The River Siding
Werner B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Gesin met tieners

Ontspanne atmosfeer en baie mooi omgewing.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The River Siding se terugvoer

Hi Werner,
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Kom gerus weer!

Elizna

The River Siding
Jacques V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met klein kinders

Pragtige blyplek.

Heerlike blyplek en pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The River Siding se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet! Kom gerus weer, julle is meer as welkom :)

Elizna
The River Siding

The River Siding
Cherie P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cherie P
Saam met vriende

Goeie diens maar verblyf teleurstellend.

Die kliëntediens was baie vriendelik en goed maar die verblyf teleurstellend. Stort was baie vuil en slymerig. Kombuistoerusting was vuil. Huis word geadverteer vir 4 mense, maar dis eerder vir 2 grootmense en kinders. Nie waarde vir geld nie en dit is na aan die hoofpad geleë en die verkeer laat mens nie eintlik voel of mens wegbreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berlinda N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berlinda N
Gesin met tieners

Heerlike plaas-wegbreek omring met pragtige berge, bome en rivier.

Baie vriendelik ontvang deur Elizna. Die hout was beslis 'n bonus, ons kon heerlik buite in die lapa braai en toe die reën oor ons toesak kon ons die kaggel/braai binne gebruik - heerlik! Die klein bederfies soos beskuit, appels en natuurlik die tuisgemaakte broodjie is 'n wenner. Dankie julle, ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The River Siding se terugvoer

Baie dankie!
Dit was baie lekker om julle te kon ontmoet en om julle by ons te ontvang.
Kom gerus enige tyd weer! (Die rivier is nou weer lekker vol)

Elizna
The River Siding

The River Siding
Freddie B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Freddie B
Gesin met tieners

Dit was baie lekker gewees.

'n Regte plaasatmosfeer met baie hout vir vuurmaak en braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie. 'n Ware paradys!

Ons het heerlik gebly in River Siding, al was dit koud. Die kaggel het al die winterkoue verdryf. Die uitsig is asemrowend. Sal beslis weer daar gaan bly. Alles is pragtig, skoon, gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D
Saam met vriende

Stunning cozy re-loading the inner peace little place.

This is my hide away little place my hubby knows when I need to re-load to bring me here. Since you stop till you leave its peace, birds singing and the river cobbling away. I just love this place. We've spend the past weekend with some friend their and had quite a bit of fun. Highly recommended I must say... to find your "inner peace".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose K - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose K
Gesin met tieners

Perfect getaway in the middle of the mountains!

We had the most amazing time as a family here - great for riding bikes - a solid hike to the rock art - not for the lazy - most amazing setting next to a flowing river and the best braai ever! The best part is that it is not so far from Cape Town and the drive to and from is just incredibly beautiful! We will definitely be back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabé P - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was perfek, rustig en die moeite werd.

The River Siding was fantasties en 'n belewenis. Dit was net wat 'n mens nodig het om uit die gejaag van die stad en groot dorpe uit te kom. Ek sal hulle definitief aanbeveel vir mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann R - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann R
Saam met vriende

Outstanding location and fantastic service - would have loved to have stayed longer !

Loved it! Very well organized and we lacked for nothing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Stasie-plaas, R46, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5NWFmN2NkLTEzNGItNGQyYy1hYzIyLTg3NGNhMGE4OWU5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 Ou Stasie Farm R46 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.420946960644 19.25948381424
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem