The River Stay
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The River-weg 37, Bryanston, Johannesburg, 2021, Gauteng
- Geen kinders onder 8
-
Vanaf
R500R425 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
The River Stay is in Bryanston in Johannesburg en bied die ideale verblyf aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Daar is verskeie winkels en restaurante 1,5 km vanaf die huis en dis ook naby Sandton City, Fourways en Randburg.
Die verblyf beskik oor 'n privaat kamer, heeltemal privaat van die die gashere. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n lessenaar, hangkas en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond. Die vensters en deure het diefwering vir ekstra veiligheid. Die kamer het 'n eie stoepie in ‘n pragtige privaat tuin, met die swembad baie naby geleë.
Die eenheid is baie privaat en het 'n eie tuinhekkie en paadjie na die kamer.
Die huis is sowat 15 minute vanaf die Gautrain en 40 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dis op 'n erf van 1 akker en dit het 'n pragtige tuin en veilige parkeerplek.
Braamfontein se spruitjie is ideaal vir draf, fietsry en Park Runs.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- The River-weg 37, Bryanston, Johannesburg, 2021, Gauteng
- Gaste dink The River Stay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bryanston Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The River-weg 37, Bryanston, Johannesburg, 2021, Gauteng
- Geen kinders onder 8