LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The River Stay | LekkeSlaap
+32

The River Stay

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir The River Stay
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dirk L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L
Besigheidsreis

Skoon, netjies, goeie diens.

Als was skoon, netjies en goeie gehalte. Als was soos geadverteer en die diens was goed. Baie lekker gebly. Geen klagtes.

The River Stay's terugvoer

Goeie dag, Dirk, en baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit terdeë. Dit was goed om jou te ontmoet en ek hoop julle reis na die Weskus het goed verloop. Groete, Sandy.

The River Stay
Guillaume D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Guillaume D
Enkelreisiger

Lekker rustig

Baie goeie diens en vriendelikheid.

The River Stay's terugvoer

Goeie middag Blackie en dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit baie en dit was ‘n voorreg om jou te huisves by The River Stay. Wens jou en jou vrou ‘n wonderlike vakansie na ons pragtige Wes Kaap. Groete, Sandy.

The River Stay
Charlene W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W
Enkelreisiger

Skoon, netjies, vriendelike diens.

Dit was baie lekker om by The River Stay te bly. Baie oulike, netjiese plekkie. Baie vriendelike en hulpsame diens. Baie veilig. Beveel enige tyd aan.

The River Stay's terugvoer

Baie dankie dat julle gekies het om by ons te bly. Dit was wonderlik om julle te ontmoet en ek wens julle net die allerbeste met julle trouplanne en werk. Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien.

The River Stay
Petro B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik. Rustig. Gemaklike bed en lieflike linne en handdoeke. Goeie ligging vir doeleindes van ons besoek.

Ons kan 37 The River Stay met die grootste vertroue aanbeveel vir 'n heerlike, rustige oorbly-gastehuis. Dit is veilig met binne-parkering en die kamer is baie gerieflik met 'n pragtige, skoon en netjies badkamer. Die tuin en swembad is lieflik. Baie dankie, Sandy, vir jou hartlike ontvangs en gasvryheid. Ons het heerlik gebly.

The River Stay's terugvoer

Goeiemôre Petro en baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek waardeer dit baie. Dit was ‘n plesier om julle te huisves en hoop om julle weer te sien. Groete en bly veilig, Sandy

The River Stay
Laetitia Z - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia Z
Enkelreisiger

Peaceful, tranquil, lovely stay!

Friendly kind host. Safe parking. Lovely room and bathroom facilities. Beautiful garden. Would stay there again.

The River Stay's terugvoer

Hi Laetitia.
Thank you so much for your kind review. Was ‘n pleasure to host you.
Kind regards and stay safe,
Sandy
The River Stay

The River Stay
Rene S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Enkelreisiger

Vyfster die heelpad.

My ma van 85 moes vir 'n heup vervanging in Sandton gaan. Dit was ver van die huis, so ek het The River Stay gekies om te bly. Sandy se omgee en bystand deur WhatsApp, was so lekker. Gastehuis is ongelooflik mooi en privaat. Ek sal hierdie gastehuis vir enige persoon of paartjie vir 'n wegbreek aanbeveel.

The River Stay's terugvoer

Hi Rene, en baie dankie vir jou wonderlike resensie. Dit was ‘n plesier om jou the huisves, en ek hoop alles gaan goed met jou Ma.
Groete,
Sandy

The River Stay
Peter H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H
Enkelreisiger

Very clean, friendly and comfortable.

I stayed at The River Stay for several nights and was very happy with my stay. The room was well presented with a large comfortable bed, a writing desk, ample storage, mini fridge, microwave and crockery. The en-suit bathroom has a large shower with great water pressure. The room and bathroom are spacious and nicely decorated. There is a private entrance leading through the front garden with a view of the garden and swimming pool. There is also plenty of security. The communication and service was very fast and friendly and nothing was too much to ask from the host. Stellar! Thank you for hosting me, I will definitely spread the word to anyone coming to Jo'burg.

Elzabe B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige blyplek in Johannesburg.

Baie dankie Sandy vir die heerlike blyplek. Dit was so stil en rustig ons het vergeet ons is in Johannesburg. Verder was die kamer skoon, netjies en gerieflik en ons het baie veilig gevoel. Sal weer daar gaan bly, baie beter as 'n hotel.

Debbie D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie D
Enkelreisiger

Rustig.

Die atmosfeer en verblyf was uit die boonste rakke. Sandy is vriendelik en behulpsaam. Kamer is baie gerieflik en het die mooiste sonsopkoms vanuit die bed. Dankie, Sandy.

The River Stay's terugvoer

Baie dankie Debbie vir jou gradering en dit was 'n plesier om jou by ons te hê, en hoop jy sal dalk weer 'n draai by ons maak.
Groete,
Sandy

The River Stay
Bongie N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bongie N
Enkelreisiger

Sandy and her dogs are amazing, the yard is big and very quiet too. I had an amazing stay there and would book in again!

Friendliness, safety and tranquility guaranteed. Sandy's Homemade Rusks are to die for - the room has major improvements coming up and I'd love to visit them again!

Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The River-weg 37, Bryanston, Johannesburg, 2021, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA481fad18a0dbfc895492260b0ff8324d82a9ffb495eccd20d327dc510802e544c73eb01c77050f8c57b9d148085f145f53c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500, nou Vanaf R450  per nag(plek vir 2) 10 5 1 5 37 The River Road Bryanston 2021 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.062109986801 28.041781661377
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!