Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Riverstone House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir The Riverstone House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Celeste N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste N

N wegbreek uit die boonste rakke.

Fantastiese verblyf met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Riverstone House se terugvoer

Dankie Celeste. Ons waardeer jou terugvoering. Baie bly julle het lekker gekuier. Groete Cheryl

The Riverstone House
Francis W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis W
Saam met vriende

Ideale wegbreek uit die stad.

Ons wegbreek by Riverstone House was 'n kort maar baie genotvolle een. Wonderlike ligging op die rivier, 'n baie mooi, stylvolle en goed ingerigte huis met 'n fantastiese stoep/leefarea. Ten spyte van die winter weer was die huis goed verwarm met al die opsies tussen elektriese komberse, verwarmers en kaggel. Ons het ons 2 nagte daar terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Riverstone House se terugvoer

Baie dankie Francis
So bly julle het die wegbreek geniet. Die huis wag vir jou volgende besoek! Somer tyd is dit 'n heel verskillende ervaring.
Groete Cheryl

The Riverstone House
Lydia S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, maar kort aandag.

Dit is 'n oulike plek, netjies, mooi omgewing, maar daar is heelwat herstelwerk nodig a.g.v. waterskade en dit doen bietjie afbreuk aan die ervaring. Beddegoed was snoesig en uitsig fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning little spot!

Modern, tranquil and perfect for a romantic getaway!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette D

Ons het in Riverstone's Fam Tin gebly en dit was heerlik, my tweede keer.

Ek is elke keer beïndruk met hoe goed die plek toegerus is. Ek sou net voorstel dat 'n spieël gehang word in die kamer met dubbelbed bokant die kragprop langs die klerereling vir hare droogmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Riverstone House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Suzette. Ek sal jou voorstel oordra na die eienaar, hopenlik volgende keur word jy verras.
Groete, Cheryl.

The Riverstone House
Alconray B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alconray B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike huis.

Die huis is perfek. Dit het als wat jy nodig het. Ligging is great. Gaan definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandri V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deftig in die natuur.

Van die begin af was kommunikasie uitstekend tussen my en Candice. Die huisie is op 'n plaas êrens en die aanwysings was baie presies hoe om daar te kom. Die huisie het my asem weggeslaan. Dié mooiste plekkie waar ek nog ooit was! Die absolute rustigheid en die uitsig van die berge voor jou is asemrowend. Dis hier waar mens afskakel en jou siel laat rus. Die dag toe ons die huis verlaat het ons klaar besluit ons kom volgende jaar weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a fantastic find!

We had the most amazing, relaxing, chilled time over the 5 days we were there and were very sorry to leave! Stunning location and views, kitted out with everything you need and more! Even a dish washer and WiFi. We will definitely go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B
Enkelreisiger

Fantastiese omgewing, luukse verblyf.

Absoluut 'n lekke plek! Hoogs aan te beveel. Wens ek kan meer gereeld daar uitspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietvlei Plaas, Langs die R43, Romansriver, 9 km buite Wolseley, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1ae393ca14bf0f5c4326d4b6fc54b80b58cabc5c2407bd0ef807a775ce74f06966b29df5d3c5432dc0aacde79e912e16231?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Palmietvlei Farm Off the R43 Romansrivier 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.475802122214 19.17606858001