Clarens Akkommodasie by Feathers - The Robin's Nest | LekkeSlaap
+23
+23

Feathers - The Robin's Nest

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe-straat 72, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Robin's Nest bied verblyf in privaat selfsorgkothuise op 'n rustige perseel van 3000 m² in die pragtige, bergagtige streek van die Golden Gate Highlands Nasionale Park. Dis slegs 10 minute se stap na die dorpie met alle winkels en restaurante toe.

Die 2 kothuise, The Robin's Nest en The Barbet's Hollow bied slaapplek aan tot 8 gaste. The Barbet's Hollow bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed en kamer 2 het 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit elektriese komberse, 'n TV met DStv en 'n Weber-braai in.

The Robin's Nest bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed en kamer 2 het 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 'n stortkamer, kombuis, leefarea met 'n kaggel, elektriese komberse en DStv in.

Die perseel het 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Doendinge in die area sluit voëlkyk en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Feathers - The Robin's Nest
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Malherbe-straat 72, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Feathers - The Robin's Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe-straat 72, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14rDq5oMhVUBOs0xTi8WK9nehfLfaqpId3gK3s92H9T4oMCeuZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 72 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.520390017992 28.417341279762
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za