Hermanus Akkommodasie by The Rock | LekkeSlaap
+29
+29

The Rock

  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rocklands-straat 47, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Rock bied 2 eenhede in die kusdorp Hermanus aan die Suidkus van die Wes-Kaap. Die gastehuis is 200 m van die kranspaadjies af en 1,5 km van die middedorp af. Daar is 'n kragopwekker in die hoofhuis wat gebruik kan word in die geval van beurtkrag.

The Rock Cottage het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12, maar moet op die bespreking aangedui word. Daar is 'n en suite-badkamer. Die eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Beddegoed, badhanddoeke, vadoeke en skoonmaakmiddels word voorsien. Buite is daar 'n klein braai.

Die Wegbreek-kamer het 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Linne en handdoeke is ingesluit. Let daarop dat gemeenskaplike areas met die bestuurder gedeel word, maar dat die privaatheid van gaste in ag geneem word. Gaste is welkom om gebruik te maak van die sitkamer en eetkamer.

Gaste het toegang tot WiFi, veilige parkeerplek, 'n alarmstelsel en reaksie.

Doendinge in die omgewing sluit swem, staproetes, perdry, branderplankry, duik, walviskyk, visvang, kanovaart, duik in haaihokke, wynproe, voetslaan en nog baie meer in. SANSA (South African National Space Agency) is stapafstand van The Rock af.

Die staproetes begin 200 m van die kothuis af, en die omgewing is stil, rustig en veilig. Swemstrande kan binne 7 km van beide kante af gevind word, maar daar is 'n paar kleiner strande, rotspoele (Fick se swembad) en 'n rotsswembad met die restaurant Ficks in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 11 resensies vir The Rock
Netheid
4.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Rocklands-straat 47, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Rock het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rocklands-straat 47, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA514475397584e446aeff03329fb0406a1d834434040bc6684d3db3609c90763fc7ebb4a9074ed9f6a147ae1dc067ea12bfe4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 47 Rocklands Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.427295 19.228334
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za