Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rock Selfsorg

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklands-straat 47, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Rock-kothuis is 'n rustige wegbreek- en rusplek in die hartjie van Hermanus in 'n baie stil, rustige en veilige omgewing. Dit is 200 m se stap van die skilderagtige kus af met sy gewilde kranspaadjies en 1,5 km van die middedorp af. Almal wat hier kom kuier, slaap al hul sorge weg met die geklots van die branders teen die hoë rotse en kom maak hul leë bekertjies weer vol.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die kombuis is toegerus met tee en koffie, 'n ketel, yskas, gasplate, 'n 2-plaatstofie met 'n oondjie, 'n mikrogolfoond, broodrooster, strykyster en strykplank. Die badkamer het 'n groot stort en toilet met 'n gasgeiser wat altyd warm water voorsien. Beddegoed, badhanddoeke, vadoeke en skoonmaakprodukte word voorsien. Buite is 'n privaat braai-area met 'n klein buitebraai en eie wasgoedlyn. Binne is 'n waaier, verwarmer en 'n eethoekie.

Gaste het toegang tot beperkte WiFi, veilige parkeerplek op die erf agter toesluithekke, 'n alarmstelsel en reaksie-eenheid. Die kothuis beskik oor volledige sonkrag in die geval van beurtkrag. Die slim-TV sluit OVHD-kanale in en gaste kan met hul eie Netflix of DStv aanmeld.

Doendinge in die omgewing sluit swem, staproetes, perdry, branderplankry, duik, walviskyk, visvang, kanovaart, duik in haaihokke, wynproe, voetslaan en nog baie meer in. SANSA (South African National Space Agency) is stapafstand van The Rock af.

Die staproetes begin 200 m van die kothuis af, en die omgewing is stil, rustig en veilig. Swemstrande kan binne 7 km van beide kante af gevind word, maar daar is 'n paar kleiner strande, rotspoele en rotsswembaddens naby.

Slaapplek

’n Bespreking by The Rock Selfsorg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 21 resensies vir The Rock Selfsorg
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anschen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 9

Ligging

  • Rocklands-straat 47, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Rock Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklands-straat 47, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e4b139d498815deb6f2c83959da762f9fa0b2f04d8691dcc4bc605021087d1a6225144a6a611873078a050328df3ddb79ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 47 Rocklands Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.427295 19.228334
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem