Die Boord Akkommodasie by The Rooted House Stellenbosch | LekkeSlaap
+12
+12

The Rooted House Stellenbosch

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovellstraat 90A, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Rooted House Stellenbosch bied luukse eenhede in Die Boord.

Die Hoofhuis het slaapplek vir 5 gaste en die 2 woonstelle het elkeen slaapplek vir 2 gaste. Die Hoofhuis het 3 slaapkamers, 'n badkamer wat gedeel word, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n sitarea wat oor 'n TV met DStv en 'n DVD-speler beskik.

Elke oopplan-woonstel het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer met stort, 'n kombuisie en 'n sitarea met 'n TV.

Gaste het toegang tot 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die eiendom is ook langs 'n riviertjie.

The Rooted House Stellenbosch is net 1 km van MediClinic Stellenbosch en Rhenish Laerskool en 3 km vanaf Stellenbosch se gholfklub, Paul Roos Gimnasium, en Bloemhof Hoërskool af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Rooted House Stellenbosch
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lovellstraat 90A, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Rooted House Stellenbosch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovellstraat 90A, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzODY1MDhkLTBkYjEtNDE0Mi1hY2U3LTIxMDYxNTlmMGRmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 90a Lovell Road Die Boord 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.95354 18.85197
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za