The Rose
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Le Seuer-straat 11, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R550R468 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Rose is in Brandwacht in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is lekker naby 'n hele rits winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede in die omgewing.
Die kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is basiese selfsorggeriewe om maaltye warm te maak, insluitend 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die eenheid het ook 'n TV met DStv en gemaklike sitplek. Dit bied toegang tot 'n privaat agtertuin met buitemeubels en braaigeriewe.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Die perseel is naby veilige voetslaanroetes en uitstekende bergfietsroetes in Stellenbosch. Dit bied ook maklike toegang tot Technopark en Stellenbosch se middedorp.
Slaapplek
’n Bespreking by The Rose sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Le Seuer-straat 11, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Rose het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brandwacht Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Le Seuer-straat 11, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom