The Rose Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Rose Cottage is 'n knus kothuis in die Kaapse voorstad, Kirstenhof. Dit is naby winkelsentrums, restaurante en gholfbane. Die kothuis is die ideale basis vanwaar Kaapstad en die omgewing verken kan word.

The Rose Cottage bied gemaklike verblyf vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat aaneenskakel, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Gordyn kan tussen die kamers gehang word vir privaatheid. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, tweeplaatstofie en oond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n aparte opwas-area met 2 toonbank-yskassies en 'n opwasbak.

Gaste kan van 'n ruim en ingeslote kroeg-area, die braai-area en die swembad gebruik maak.

Slaapplek

'n Bespreking by The Rose Cottage sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Rose Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za