10% af Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Cradock Akkommodasie by The Rose Garden Room | LekkeSlaap
+24

The Rose Garden Room

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir The Rose Garden Room
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Francois N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en goeie diens gekry.

Ietwat beknop maar baie netjiese fasiliteit in 'n rustige omgewing.

Anname C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anname C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Ons het net oorgeslaap, maar die kamer was netjies en die motor was veilig geparkeer, onder 'n afdak. Ontvangs was baie vriendelik en goed georganiseer.

N N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
N N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at The Rose Garden was magnificent.

The area where Rose Garden is situated is nice and quiet. The owners treated us like family not like customers, they are very friendly. I wish the room can have a microwave oven.

Eugéne V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugéne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was uiters aangenaam!

Die geriewe het splinternuut gelyk en die gasvryheid van ons gasheer en gasvrou was puik. Ons kan "The Rose Garden" heelhartig aanbeveel.

Paul J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

A wonderful place to stay and a very friendly hostess.

The Rose Garden Room's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was vir ons lekker om julle as gaste te hê.

The Rose Garden Room
Pierre V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Enkelreisiger

Netjies en gerieflik.

Ek sal hierdie eenheid beslis aanbeveel. Die eenheid was baie skoon, netjies en daar is als wat mens nodig het. Sheree het baie moeite gedoen t.o.v kommunikasie en was altyd dadelik beskikbaar. Haar man het my vriendelik verwelkom en rondgewys. Baie dankie julle. Ek sal graag terugkeer.

The Rose Garden Room's terugvoer

Baie dankie, Pierre.
Dit is vir ons lekker om sulke terugvoering van gaste te ontvang. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom in die nabye toekoms!

The Rose Garden Room
Elmarie S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en gerieflik.

Baie gerieflik en pragtig. 'n Stoel buite om 'n drankie by te geniet sou 'n bonus wees. Sal beslis weer daar corner.

The Rose Garden Room's terugvoer

Baie dankie, Elmarie. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

The Rose Garden Room
Helmut S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helmut S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddelde grootte, modern, gerieflike kamer, maar baie beperk vir selfsorg.

Pragtig versierde, moderne kamer, goeie ligging. Ons sou eergerei en breekware waardeer het aangesien ons 2 nagte gebly het. Ons het ook vadoeke gemis om die bekers en plunger te was, en die kaste af te vee. Sluit dalk ook 1 stoel/plek om jou besittings op te hang, en voorsien ook meer plugs.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Moderate size, modern, comfortable room but very limited for self-catering of any kind.

Beautifully decorated modern room (moderate size) at good location. We would have appreciated some crockery and cutlery for basic self-catering. Since we stayed 2 nights. We missed a dish cloth to wash the mugs and plunger or cloth to wipe the surface. Maybe also include one chair and/or hooks to put some belongings on and add multipurpose plugs or charging points.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Rose Garden Room's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering en voorstelle, Helmut. Ons gaan beslis daarna kyk!

The Rose Garden Room
Carolien D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vars, silwerskoon en smaakvol.

Ek sal hierdie eenheid vir enige reisiger aanbeveel. Dit is smaakvol ingerig, netjies en uitstekende waarde vir geld.

The Rose Garden Room's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Carolien. Ons hoop ons sien julle binnekort weer!

The Rose Garden Room
Naude D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naude D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netheid uit die boeke uit. Niks meer nodig vir 'n vinnige goeie nagrus!

Perfekte oornag vir 1 vir 2. Stil en netjiese met als wat nodig is vir 'n goeie snoesige oornag.

The Rose Garden Room's terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit om julle sommer binnekort weer by ons te verwelkom.

The Rose Garden Room
Brenda B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Gasvrou baie oulik. Was baie koud en ons kamer was lekker warm gewees. Kamer is voldoende vir oornag vir 2 mense.

The Rose Garden Room's terugvoer

Baie dankie, Brenda!

The Rose Garden Room
Barnie S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kraakvars, spierwit bederf!

Ons het heerlik geslaap, pragtige dorp en vriendelike mense.

The Rose Garden Room's terugvoer

Baie dankie, dit is altyd lekker om sulke terugvoering van gaste te kry. Ons hoop om julle in die nabye toekoms weer te verwelkom!

The Rose Garden Room
Donovan W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super value for your money.

Everything clean and neat.

The Rose Garden Room's terugvoer

Thank you, Donovan. We enjoyed having you as guests!

The Rose Garden Room
Howard B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Howard B
Enkelreisiger

Excellent, very nice facilities and very comfortable.

See stars.

The Rose Garden Room's terugvoer

Thank you for your feedback. It was lovely having you as a guest. We hope to see you again in the near future!

The Rose Garden Room
Mickey S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan definitief aanbeveel.

Vooraf 'n vriendelike WhatsApp boodskap van Sheree ontvang met baie waardevolle inligting oor plek, eetplekke ens. Baie netjies, lekker beskuit, melk en alles wat nodig is. Ideaal vir een aand. Was vriendelik deur Wessel ontvang. Sal definitief aanbeveel.

The Rose Garden Room's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was vir ons baie lekker om julle as gaste te kon hê. Sien julle hopelik binnekort weer!

The Rose Garden Room
Nic D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Almal was vriendelik. Kamer was netjies en skoon. Ons kan selfs 'n vleisie braai by die swembad. Sal weer daar oornag.

The Rose Garden Room's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

The Rose Garden Room
Leoshir D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoshir D
Besigheidsreis

Vriendelike eienaars en goeie kliëntediens.

Dit was baie lekker om daar te slaap, die eienaars is baie vriendelike mense en dierbaar. Ek sal beslis weer daar gaan slaap.

The Rose Garden Room's terugvoer

Baie dankie, Leoehir. Dit was vir ons lekker om jou by ons te kon verwelkom!

The Rose Garden Room
Eugene K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties. Warme verwelkoming van die ensnares. Mooi man!

Dit was waarde vir my geld. Het nie 'n sent gemors nie!

The Rose Garden Room's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Eugene. Dit was vir ons lekker om julle as gaste te kon ontvang!

The Rose Garden Room
Nicolette W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, safe, value for money.

Lovely hosts with assistance and advice about the area. Very clean room with small things as a good fan, Fein plugs for phone and safe parking. Will definitely recommend and come back. Thanks.

The Rose Garden Room's terugvoer

We loved having you as guests and hope to see you again soon!

The Rose Garden Room
Jon O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon O
Enkelreisiger

Relaxed stay.

Lovely en-suite room with all that you need, spotlessly clean and new. Good location away from the bustle of town, owners on hand for any info that you need.

The Rose Garden Room's terugvoer

Jon, it was an absolute pleasure hosting you. Please visit us again soon. Enjoy the rest of your stay in our beautiful country!

The Rose Garden Room
Nella M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rose Garden Room is die ideale oorslaapverblyf veilig en rustig.

Die Rose Garden Room is smaakvol gemeubileer en uiters skoon en netjies. Die gasheer het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam met die terugstoot en omdraai van die sleepwa ('n problem vir ons wat nie met 'n sleepwa agteruit kan ry nie).

The Rose Garden Room's terugvoer

Tannie Nella, dit was so lekker om julle as gaste te kon hê. Ons is bly ons kon julle help en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

The Rose Garden Room
Lisetta J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisetta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang. Gasheer en gasvrou het ons ook geakkommodeer t.o.v.versoek om op die perseel te braai.

Baie vriendelike en professionele ontvangs. Ons sou wel handewasseep en handdoek om hande af te droog waardeer het.

The Rose Garden Room's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Lisetta. Ons voorsien twee klein handoekies op die bed juis vir hande afdroog. Dit was vir ons ‘n plesier om vir julle te kon tafel dek, hout te gee en braai geriewe reg te sit. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

The Rose Garden Room
Barend P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd.

Ons was vriendelik verwelkom; kamer was modern en skoon; ruim braai geriewe en n lekker groot swembad. Die omgewing het veilig gevoel en was baie rustig. Perfekte plek as mens wil oornag na n lang dag op die pad of sommer net wil wegbreek en ontspan.

The Rose Garden Room's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, Barend. Dit was so lekker om julle te kon huisves. Ons sien uit daarna om julle weer te sien!

The Rose Garden Room
Corne S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike oornag verblyf.

Wat 'n wonderlike verrassing om so vriendelik ontvang en behandel te word. Alles van 'n bekendstelling SMS tot 'n persoonlike ontvangs en voorstelle vir aandete. Pragtige skoon kamer met alles wat ons benodig het, en dit lyk soos op die foto's. Baie dankie, ons sal weer kom kuier.

The Rose Garden Room's terugvoer

Baie, baie dankie, Corne. Dit was vir ons so lekker om julle as gaste te kon hê. Ons hoop ons sien julle sommer binnekort weer!

The Rose Garden Room
Rudi M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a nice oasis in the Karoo as a rest place on the long road.

The venue is well situated in Cradock and easily accessible, it is truly an oasis for a sleepover on a long journey. I highly recommend The Rose Garden Room for long distance travellers.

The Rose Garden Room's terugvoer

Duisende dankies, ons waardeer die resensie. Dit is altyd lekker vir ons om wonderlike gaste soos julle te hê!

The Rose Garden Room
Marc J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer en verblyf!

Ons het ons verblyf baie geniet. Alles was mooi en skoon. Die gashere was behulpsaam en vriendelik. Lekker oornagstop.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful room and stay!

We enjoyed our stay here very much. Everything was beautiful and clean. Hosts were helpful and friendly. Great as a stopover stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Rose Garden Room's terugvoer

Thank you Marc! We really loved having you and your wife as guests. We hope we will see you again in the near future.

The Rose Garden Room
Nicoleen D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place, clean and so cozy and the bed let us sleep like a baby.

Could not have asked for a better place with the beautiful smell of roses all around. The room is all that you need, so beautiful, clean and tidy with coffee and chocolate on the bed when you arrive. The bed made us sleep like babies. Thanks for the perfect stay and wonderful atmosphere.

The Rose Garden Room's terugvoer

Liewe Nicoleen,
Dankie dat julle sulke wonderlike gaste was. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

The Rose Garden Room
Celeste K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste K
Saam met eggenoot / lewensmaat

I don't doubt my summary one bit!

A beautiful serene suite looking out over a stunning garden of white roses and greenery all around. Wonderful hosts. Definitely would visit again and recommend to anyone.

The Rose Garden Room's terugvoer

Thank you, aunty Celeste. You were such wonderful guests and are welcome back anytime.

The Rose Garden Room
was R490
Vanaf R441
per nag (plek vir 2)
Langtermynverblyf-aanbod 10% af
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
was R490
Vanaf R441
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R490
Vanaf R441
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Setariastraat 2, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZFYCXDpUUb5pcNCyHFo59LAzRIJV5i7eko2LS3kfZtUSZiCoyp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R490, nou Vanaf R441  per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 2 Setaria Street Cradock 5880 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.15766 25.62529
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za