Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Royal Hotel

  • Kapasiteit: 190 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anton Lembede-straat 267, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dié ikoniese hotel, ook bekend as die "Grand Lady", bied pragtige uitsigte oor die Durban-hawe vanaf die Deluxe-kamers. The Royal Hotel het 2 restaurante, 'n koffiewinkel en groot konferensie- en banketgeriewe.

Die Deluxe-kamers is ideaal vir sakereisigers, sowel as vakansiegangers. Elke slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n TV, 'n skootrekenaar-kluis, lugversorging wat individueel beheer word, en koffie- en teemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar.

Die hotel bedien heerlike ontbyte in die Grill Restaurant wat op die grondverdieping oorkant die ontvangsarea geleë is. Gaste kan ook in die privaat sitkamer ontspan of die dag begin met 'n cappuccino in die Royal Coffee Shoppe. Die koffiewinkel bedien ook ligte middagetes en 'n buffet. Die Exchange Bar het 'n lewendige atmosfeer en is ideaal vir kollegas om na werk bymekaar te kom.

Veilige parkeerplek is in die parkade langs die hotel beskikbaar. Ander hotelgeriewe sluit verskeie klein, medium en groot konferensie- en funksie-geriewe, en die banketspan is beskikbaar indien jy 'n konferensie, funksie of troue wil reël.

Die Durban Stadsaal, die Playhouse Company en Durban se sakekern is binne stadafstand vanaf die hotel. Die Durban Internasionale Konvensiesentrum is ook net 'n kort ent se ry vanaf die hotel. Gaste kan Durban se strande en die Moses Mabhida Stadion gaan besoek.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir The Royal Hotel
Netheid
3.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Anton Lembede-straat 267, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 190 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anton Lembede-straat 267, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwNzkzOTQzLTc5YjYtNDEwNS1iYjM5LWNhMWM4NWIzMDJkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 267 Anton Lembede Street Durban 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.859314618361 31.025877584656