LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Royal Palm Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+44

The Royal Palm Bed & Breakfast

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir The Royal Palm Bed & Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Peet S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging teen die berg, vriendelike diens.

Die aandete en ontbyt was goed.

Andries V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Nice place, nice people, good food. Mind to not take the rocky path, there is a better road on the other side.

Sijtze H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sijtze H
Gesin met klein kinders

Baie goeie gastvrouw!

Mooi gelegen, schoon, netjes, gastvrouw die alles voor haar gasten wil doen om het hen naar de zin te maken. Mooie uitvalsbasis voor route door de Blyde Canyon.

Anke E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik so diamant in Origstad.

Dit was baie mooi en lekker.

Kobus E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassende ervaring ietwat weggesteek.

Wat 'n aangename verrassing! Weggesteek in die 'spook dorpie' Ohrigstad - fantastiese plek met goeie diens lekker ontbyt en fantastiese uitsigte oor die Ohrigstad-vallei. Baie skoon en baie mooi afwerkings met smaaklike dekorasies en ook 'n baie mooi swembad. Hoogs aanbeveelbaar!

Lorraine V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek van die besige lewe, stilte so teen 'n koppie met die water in die agtergrond ... hemels!

Ongelooflike mooi plekkie, as jy daar kom, wil jy nie weer gou gaan nie.

Kyle P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik baie lekker, luuks en salig.

Ligging is salig vir die siel. Baie luuks en skoon. Vriendelike personeel. Uiters mooi kamers en fasiliteite. Dit is 'n moet.

Hendri K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri K
Besigheidsreis

Fantasties!

My verblyf hier was baie aangenaam. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is baie netjies en modern. Die ontbyt was ook baie lekker. Baie dankie vir die lekker ervaring, sien julle weer!

Andrew M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice

Nice, shower door needs attention, also blackout curtains.

Christo G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome en baie goeie diens.

Sal enige tyd weer teruggaan, was baie lekker.

The Royal Palm Bed & Breakfast's terugvoer

Baie dankie.

The Royal Palm Bed & Breakfast
Elsabe F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Royal: alles saamgevat in die naam.

Die akkommodasie en ontbyt was van hoogstaande gehalte met 'n bonus van vriendelike personeel. Geen verskuilde agendas, wat jy op die foto's sien is wat jy kry. Baie dankie vir die aangename verblyf.

The Royal Palm Bed & Breakfast's terugvoer

Loewe Gaste. Vreeslik baie dankie vir die mooi review. Dit beteken vir ons baie. Vriendelijke Groete

The Royal Palm Bed & Breakfast
Hubert D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was verstom oor die plek.

Die plek is heeltemal te goedkoop. Dit is jammer so 'n mooi plek is op so 'n klein plekkie wat 'n mens nie altyd besoek nie.

Ella W - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ella W
Saam met vriende

Perfekte plek om te bly.

Lekker kamers, net baie trappe, nie 'n opsie vir ouer mense nie. Die vrou van die huis was te veel in die ontbytkamer. Sy het personeel wat dinge moet doen en sy het nie so lekker ontbyt bedien nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect place for a stay.

Nice rooms, only a lot of stairs, for old people not an option to stay there. The lady of the house was too much in the breakfast room. She had staff to do the things and she was not so good to serve breakfast.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Royal Palm Bed & Breakfast's terugvoer

Dear Guest ,
Thank you for your review.

The Royal Palm Bed & Breakfast
Sifiso T - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sifiso T

Royal Palm B&B is the place to be.

Our visit to The Royal Palm B&B was one of the best in many that we've had. The staff were so welcoming, they really made us feel at home. Loved the breakfast too, we were always asked what we would love to have the next day. Thank you Peta-Ann for opening your home to us. We will definitely be coming back.

The Royal Palm Bed & Breakfast's terugvoer

Dear Sifiso. Thank you for your review. It was a pleasure to host you. Kind regards

The Royal Palm Bed & Breakfast
Louw J - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful overnight stay!

What a super stopover! The accommodation is top notch and owner, Peta-Anne, is to be complimented on her attention to detail. Thanks for a happy stay and a tasty breakfast. We hope to see you again!

Felicity D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful and the service was top notch.

Would definitely come back for a couples retreat kind of event.

Lebogang M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were served in a professionally and friendly manner. Really enjoyed our stay.

Ohrigstad is a small town and very peaceful place to be if you need to cool off from big cities frustrations. We were so relaxed and enjoyed our stay, we're thinking of going back sometime in January. Royal Palm Bed and Breakfast top it up with their best service ever, loved every single minute.

Gary S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S
Gesin met klein kinders

Luuks, teen bekostigbare tariewe.

Ons verblyf by Royal Palm was fantasties. Ons het baie gou baie tuis gevoel. Luukse verblyf wat die Suid Afrikaanse reisiger se sak pas. Uitstekend. Ek beveel dit graag aan.

The Royal Palm Bed & Breakfast's terugvoer

Dear Gary,
Thank you for your super review. It was a privilege to be of service to you and your lovely family at the end of your holiday.
Kind regards, Peta Anne

The Royal Palm Bed & Breakfast
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 202 Tambotie Laan, Ohrigstad, 1122, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyOGI4YTcxLTBkMzctNDc4Zi1iYmM2LTZhYmFmOGJlYWI2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 202 Tambotie Avenue Ohrigstad 1122 Limpopo 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -24.745480899845 30.566703236771
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!