Montagu Akkommodasie by The Rustic Easy Stay Self-catering | LekkeSlaap
+17
+17

The Rustic Easy Stay Self-catering

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 37, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

The Rustic Easy Stay Self-catering bied gerieflike verblyf in Montagu. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste.

Die tuinhuisie het 'n privaat ingang, 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n muurverwarmer, en 'n waaier beskikbaar. Die warmwater word voorsien deur ‘n gasgeyser en moet met aankoms oopgedraai word.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, induksieplaat, mikrogolfoond, tee-en koffiemaakgeriewe, en die nodige eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n lessenaar, en padkaarte met 'n lys besienswaardighede en doendinge in die omgewing. Gratis WiFi is beskikbaar. Let asseblief daarop dat die huis nie 'n TV het nie.

Ongelukkig word geen klein kinders of babas toegelaat nie, aangesien die tuinhuisie nie kindervriendelik ingerig is nie. Ons het ook 'n dierbare jong Rottweiler, Siya, wat baie spelerig is en klein kinders sal omstamp as deel van 'n speletjie.

Daar is ook 2 pragtige katte, Tigger en Miela, wat graag kom hallo sê en nie persoonlike ruimte verstaan nie. So, diereliefhebbers is baie welkom, maar troeteldiere kan vir hierdie 3 redes nie saambring word nie.

Die Rustic is omhein om privaatheid te verseker. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek, en skoonmaakdienste is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Rustic Easy Stay Self-catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir The Rustic Easy Stay Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Joubertstraat 37, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Rustic Easy Stay Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Montagu Boland Wes-Kaap
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 37, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAet6QOP6kNN4pEshvkpN8dvEYK8eRenrieCvGnl5BrryvbFJ7K2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R695  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 37 Joubert Street Montagu 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.784786098391 20.123304851521
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za