Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sandcastle Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Klein Gesinskamer
Slegs verblyf
Dubbelkamer
Slegs verblyf
Dubbelkamers met See-Uitsig aan die Kant
Slegs verblyf
Dubbelkamer - See-uitsig
Slegs verblyf
Gesinskamer - See-Uitsig
Slegs verblyf
Groot Gesinskamer
Slegs verblyf
Huisreëls

- Geen selfsorggeriewe is beskikbaar nie.
- Rook verbode in al die kamers.
- Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
- Geen swak gedrag sal geduld word nie.
- Alkohol in matige gebruik word toegelaat.
- Geen glas of bottels in of by die swembad nie.
- Kinders van 12 jaar en ouer word as volwassenes gehef.
- Troeteldiere word nie toelaat nie.
- Die gastehuisreëls, terme, voorwaardes en vrywaring moet deur gaste met aankoms gelees en onderteken word.
- 'n R200 kontantbetaling moet met aankoms gemaak word.
- Die R200 sal met uitklok terugbetaal word indien die kamer gekontrolleer is en die kamersleutels aan die bestuurder teruggegee is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockview-weg 25, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2MmJhNjhkLTI3MzMtNDE1ZC1iYTNmLTRjNzhhZjAyYjUwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 4 25 Rockview Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.066582043329 30.877483321426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem