LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Sandcastle Guest House | LekkeSlaap
+31

The Sandcastle Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockview-weg 25, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Sandcastle Guest House is in Amanzimtoti geleë en kyk uit oor die lieflike Indiese Oseaan. By ons sal gaste veral die klanke van die see en die pragtige sonsondergange geniet. Walvisse en dolfyne baljaar ook soms in die water voor jou. Die gastehuis is net 28 km van Durban af, 43 km van Umhlanga af en 55 km van King Shaka Internasionale Lughawe af.

Sommige van die gastekamers het lugversorging en ander het plafonwaaiers. Die kamer het elkeen hul eie private badkamer met 'n stort of bad, asook 'n platskerm-TV. Sommige van die kamers het hul eie privaat sitareas. Daar is uitsigte oor die see, swembad of tuin van sommige van die kamers af.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitkamer en eetarea, asook 'n lieflike swembad en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar oral op die perseel en gratis parkeerplek word voorsien op die perseel. Ons kan jou ook help met motorhuur.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir The Sandcastle Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Rockview-weg 25, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Sandcastle Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockview-weg 25, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2MmJhNjhkLTI3MzMtNDE1ZC1iYTNmLTRjNzhhZjAyYjUwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 25 Rockview Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.066582043329 30.877483321426
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!