Gonubie Akkommodasie by The Sandpiper | LekkeSlaap
+51

The Sandpiper

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 72, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Sandpiper bied selfsorgverblyf in ten volle gemeubileerde en toegeruste woonstelle in 'n veilige gebou in Gonubie. The Sandpiper is net 'n kort entjie se stap (50 m) van die paadjie af wat jou sal neem tot by die lekker warm sand en kristalhelder water van Gonubie se hoofstrand. Daar is verskeie kroeë, koffiewinkels en restaurante naby wat The Deck, Shelly's Coffee Shop en Heavenly Pancake House insluit.

The Sandpiper het woonstelle met 1 of 2 slaapkamers. Eenheid 2, 4 en 9 het 2 slaapkamers en Eenheid 5, 7 en 8 het elkeen 'n dubbelbed. Eenheid 6 het 'n dubbel- en 'n enkelbed in die sitkamer. Elke woonstel het kombuisgeriewe wat goed toegerus is vir selfsorg, asook 'n leefarea met 'n platskerm-TV met DStv (Hotelpakket). Braaigeriewe is by elke eenheid beskikbaar. Veilge parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

The Sandpiper nooi jou uit om 'n rustige strandvakansie in Gonubie te kom geniet.

Neem asseblief kennis dat waslappe en badhanddoeke nie in Desember voorsien sal word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Sandpiper
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofweg 72, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Sandpiper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 72, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNDkwOGNiLWY4MDQtNGUxZC04NTljLWU4Mjk4NTZjZTg4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 72 Main Road Gonubie 5257 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -32.939012156179 28.030959069729
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za