Table View Akkommodasie by The Sands C32 by CTHA | LekkeSlaap
+40

The Sands C32 by CTHA

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritonia-weg 11, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 006 R654 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Sands C32 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Die kompleks is naby Bloubergstrand se seefront.

Die woonstel is op die derde verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n aparte stort, 'n hoekbad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is goed toegerus met al die nodige toebehore om maaltye mee voor te brei, asook 'n wasmasjien, eetgerei, breekware en kookgeriewe.

Die oopplan-leefarea het lugversorging, 'n platskerm-TV met Netflix en gratis optiesevesel-WiFi is beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig op Tafelberg in die verte. Die kompleks spog met 'n swembad en daar is 2 aangewese parkeerplekke met 'n hysbak of trappe tot by die woonstel.

Die kompleks is naby restaurante, die Bayside en Table View Mall, Milnerton Waterpark en 'n entjie se ry van ander besienswaardighede in die omtrek af.

Slaapplek

’n Bespreking by The Sands C32 by CTHA sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1.4 uit 5van 1 resensie vir The Sands C32 by CTHA
Netheid
1.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Tritonia-weg 11, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 006
Vanaf R654
per nag (plek vir 4)
was R1 006
Vanaf R654
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritonia-weg 11, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf10af14f89f5ba7461bd290c7da77074aaca79bb4368d00be8546b6e76be47e5c4a5715682d6cc89b01e9ea12db9d50dbf4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 006, nou Vanaf R654  per nag (plek vir 4) 1 5 1 2 11 Tritonia Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.820056519579 18.480339212303
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za