Table View Akkommodasie by The Sands C32 by CTHA | LekkeSlaap
+40

The Sands C32 by CTHA

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

1.4 uit 5van 1 resensie vir The Sands C32 by CTHA
Netheid
1.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Corien B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Corien B

Meer moeite kan gedoen word.

As mens in die eenheid instap kyk jy vas teen vuil ruite. Ons was 3 volwassenes, maar daar was slegs 2 stoele by die ontbyttoonbank wat ook seker lanklaas blink gevryf is. Die storte het mould aan die onderkant teen die muurteëls gehad, daar was ook geen buitebraai beskikbaar nie, geen spasie vir kruideniers nie, geen spieël in hoofslaapkamer nie.

was R1 006
Vanaf R654
per nag (plek vir 4)
was R1 006
Vanaf R654
per nag (plek vir 4)
was R1 006
Vanaf R654
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritonia-weg 11, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf10af14f89f5ba7461bd290c7da77074aaca79bb4368d00be8546b6e76be47e5c4a5715682d6cc89b01e9ea12db9d50dbf4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 006, nou Vanaf R654  per nag (plek vir 4) 1 5 1 2 11 Tritonia Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.820056519579 18.480339212303
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za