Robberg Akkommodasie by The Seaside House | LekkeSlaap
+24
+24

The Seaside House

Selfsorg
  • Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waifweg 27, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Seaside House bied gerieflike verblyf in 'n lieflike vakansiehuis en kothuis in Plettenbergbaai, slegs 1,2 km vanaf Sanctuary Beach. Hierdie smaakvol gemeubileerde huis het slaapplek vir 16 tot 18 gaste en bied 'n see- en berg-uitsig in die verte.

Die huis bied 'n moderne strand-tema en beskik oor 5 slaapkamers waarvan 3 en-suite is. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed en een kamer het 2 driekwartbeddens. Die solderkamer het 4 enkelbeddens en die laaste kamer het 2 stapelbeddens. Die huis beskik oor ruim oopplan-leefareas, 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg, sitkamer, 'n kroegarea, en spog met 'n onderdakstoepdek met sitplek wat lei na 'n swembaddek met sitplek en 'n pragtige uitsig. Verder is daar WiFi, braaigeriewe en TV's met sekere DStv-kanale.

Die kothuis is 'n privaat eenslaapkamerkothuis met 'n aparte ingang. Die oopplan-kothuis beskik oor 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer, 'n sitkamerarea en 'n kombuisie.

Hierdie ruim huis is ideaal vir 2 gesinne wat op soek is na 'n seevakansie. Die ligging is ideaal vir diegene wat die Robberg Natuurreservaat, Plettenbergbaai se strande en die Tuinroete wil besoek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Waifweg 27, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waifweg 27, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaVkA332hBrbQ5ma9p7qxVGMy32dNmzmNiAKnidX6Tz83RM85OT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
27 Waif Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.084941514296 23.360282449074
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za