Montagu Akkommodasie by The Secret Garden | LekkeSlaap
+39
+39

The Secret Garden

  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 12 , Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Secret Garden is 'n lieflike, verwelkomende B&B wat in die geskiedkundige deel van Montagu geleë is. Dié huis is in 1880 gebou en is stapafstand van verskeie restaurante, kroeë en museums af.

The Secret Garden bied verblyf in 'n Solderkamer wat die boonste deel van die huis beslaan, asook 'n Tuinkamer op die onderste verdieping met toegang tot die tuin. Elke kamer en die huis het antieke- en gehaltemeubels.

Die tuin is uitgebreid en het 'n swembad, sitareas, blombeddings, grasperke, olyfbome, hoenders en vrugtebome. Gaste kan gerus in die tuin ontspan.

The Secret Garden bied gehalteverblyf met 'n persoonlike aanslag en die gashere, Rosa en Larry, is te alle redelike tye beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir The Secret Garden
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kerkstraat 12 , Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Secret Garden het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Montagu Boland Wes-Kaap
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 12 , Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4NTZhNjRkLWE4NWYtNDYzZi1iNzY1LWRiYTcxNTJkMTczYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 12 Church Steet Montagu 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.7884027 20.1195154
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za