Reebok Akkommodasie by Die Seehuis | LekkeSlaap
+32

Die Seehuis

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Die Seehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marita D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Lieflike huis, silwerskoon naby strand. Uitsig asemrowend.

Die Seehuis's terugvoer

Dankie Marita.
Baie dankie vir die terugvoering.
Dit was `n groot plesier om julle by Die Seehuis te kon ontvang.
Groete
Die Seehuismense.

Die Seehuis
Andre B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en skoon met alles wat jy nodig het om jou verblyf gemaklik te maak.

Met aankoms was die huis skoon. Die huis is uitstekend geleë en alles wat nodig is, is beskikbaar.

Die Seehuis's terugvoer

Baie dankie vir jul besoek, Andre.
Dit was `n plesier om julle te as gaste te kon hê.
Groete van Die Seehuismense.

Die Seehuis
Mariaan K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan K
Saam met vriende

Ongelooflike blyplek.

Hierdie pragtige plek is hoogs aanbevole, lieflike uitsig, netjies, alles was perfek, en die eienaars so hulpvaardig en vriendelik. Was 'n absolute vreugde en voorreg om daar te kon tuisgaan. Dankie vir alles.

Die Seehuis's terugvoer

Mariaan en familie,
Baie dankie dat julle by Die Seehuis tuisgegaan het.
Dit was `n plesier om julle te kon ontvang.
Kom gerus weer.

Die Seehuis
Jorge C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorge C
Gesin met klein kinders

It was amazing, relaxing and adventurous all in one.

This is an amazing place to kick off your shoes, relax and watch nature's wonderful world come to life. The Seehuis is on the beach and the beach creates tidal pools and there are many creatures that get caught in these tidal pools during low and high tides, which made our walks on the beach with the kids a great adventure. Definitely a must see.

Die Seehuis's terugvoer

Dear Jorge and family,

It was a pleasure to have you at Die Seehuis and another great pleasure reading your review. We are so glad that you could experience the pools in such good weather conditions.

You are most welcome to visit again!

Kindest regards,
Owners of Die Seehuis

Die Seehuis
Lida V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lida V
Gesin met klein kinders

Voorwaar baie luukse, ruim en skoon verblyf.

By aankoms is ons baie vriendelik ontvang deur eienaars. Huis was baie mooi skoon en netjies. Ons was 7 groot mense met 2 babas en daar was heeltemal genoeg ruimte vir almal. Pragtige groot stoep, leefkamer en 2 slaapkamers met see-uitsig. See-uitsig inderdaad verrykend gewees. Heerlike binne- en buitebraai. Al die toerusting en geriewe dra by tot 'n baie gerieflike en sorgvrye vakansie.

Martine S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martine S
Gesin met klein kinders

Pragtige vakansiehuis!

Die Seehuis is 'n vreeslike lekker rustige plek! Ons het dit vreeslik baie geniet as gesin! Daar is oor as genoeg spasie vir almal en baie lekker braaigeriewe! En die mooiste see-uitsig!

Die Seehuis's terugvoer

Baie dankie Martine en gesin.
Dit was heerlik om julle in Die Seehuis te kon ontvang en ons sal dit graag weer wil doen.
Gaste soos julle maak alles die moeite werd.

Mag julle 'n mooi feestyd tegemoetgaan.

Groete,
Mellets

Die Seehuis
Maritza D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza D
Gesin met tieners

Ongelooflike uitsig - luukse, ruim vakansiehuis.

'n Baie gerieflike en netjiese huis. Die eienaars laat jou onmiddellik welkom voel by ontvangs. 'n Groot oop leefruimte, groot stoep wat oor die see uitkyk en 'n binne en buite braai - alles wat mens nodig het om te kan ontspan. Hierdie huis is ideaal geleë vir 'n rustige vakansie - met genoeg vakansie jolyt net om die draai indien dit te rustig raak.

Die Seehuis's terugvoer

Baie dankie!
Dit was `n plesier om u hier te kon ontvang!

Groete
Mellets

Die Seehuis
Vanaf R3 650
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 650
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 650
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 111, Reebok, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwY2U0YTlhLThmZTItNGEyNC04MTZjLWVhODVjYzU3OGIxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 650  per nag (vir 8 persone) 7 5 1 5 111 Kus Road Reebok 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.078444 22.171233
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za