The Shack

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Shack is 'n ten volle gemeubileerde dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis 300 m van die strand in Paradysstrand, Jeffreysbaai af. Kom luister na die gedruis van die branders en asem die vars seelug in, terwyl jy die uitstekende uitsig van die rusbank of die balkon af waardeer.

Die huis het slaapplek vir 11 gaste en 1 kind, en beskik oor 5 slaapkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n eetarea.

Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n matras vir 'n kind, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n bababed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, en die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. 'n Ekstra bababedjie kan op versoek voorsien word.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel in. Die eetarea het 'n etenstafel en sitplek vir 8, en in die gerieflike sitkamer is daar 'n platskerm-TV en skuifdeure wat toegang tot die balkon bied.

Daar is 'n wasmasjien en linne is beskikbaar. Daar is ook legkaarte en speletjies.

Slaapplek

'n Bespreking by The Shack sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Shack gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za