Riversdal Akkommodasie by The Shack | LekkeSlaap
+17
+17

The Shack

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Novo-weg , Hughes Plaas 114, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Shack is 'n selfsorg-eenheid op 'n plaas net buite Riversdale met uitstekende uitsigte op die Langeberg-berge en die Sleeping Beauty- en die Novo-valleie.

Daar is 2 slaapkamers elk met 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof en 'n oond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met uitsigte oor die vallei. Daar is lieflike braaigeriewe.

Die verblyf is op 'n heuwel en op 'n plaas waar gaste kan bergfietsry en staproetes aanpak, in samewerking met Riversdale Cycles.

Die beeste, skape en saadlande dra by die tot die natuurlike atmosfeer van dié plaas.

Breek weg van die stad af en geniet dié stukkie hemel op aarde.

Slaapplek

’n Bespreking by The Shack sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir The Shack
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Novo-weg , Hughes Plaas 114, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Shack het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Novo-weg , Hughes Plaas 114, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkZCHgNxtUt1IXlRsAVwSiGWi8n7FE7r92WYjLgAlNabzOhB0Bk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Novo Road Hughes Farm 114 6670 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.040973086111 21.262083928205
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za