The Shakespeare Inn
Opsomming van Resensie
Steve O - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelik ontvangs en hulp waar nodig is.
Hendrik O - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en rustige verblyf.
- Kapasiteit: 64 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die hoek van Shakespeare-straat en Faraday Boulevard, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom