Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Shell House

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 34 resensies vir The Shell House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Gesin met klein kinders

Fantastic location!

We had a great stay at the Shell House. The house is right on the beach, near a swimming spot among the rock pools.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede, fantasties!

Ons het vreeslik lekker gebly, so mooi netjies en toegerus. Eersteklas verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, very comfortable, attentive and helpful host (Wessel).

A very comfortable and relaxing stay-accommodation well set out. Everything clean and neat. Wessel is attentive and helpful without being intrusive. Magnificent location/views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Gesin met tieners

Ons kon sorgvry en lekker ontspan.

Perfekte ligging en lekker sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathy M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy M
Saam met vriende

Absolutely fabulous!

We all thoroughly enjoyed our stay. The location is spectacular. Wessel was an absolute gem. Highly recommend The Shell House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie J
Saam met vriende

Fantasties lekker.

Beste verblyf. Stil en ontspannned.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda N
Gesin met klein kinders

Perfekte huis om saam met familie te kuier.

Reg by die strand. Skoon en netjies. Baie spasie vir die hele gesin. Als wat jy nodig het om lekker te bly op vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie W
Gesin met klein kinders

So lekker gekuier, wou nie huis toe nie.

Heerlike blyplek met skoon huis wat alles wat jy kan benodig, het. Wessel is baie oulik en behulpsaam. Kind en honde was mal oor die see net 'n rol van die stoep af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and comfortable. Love the proximity to the beach.

Wessel is an excellent host. Even brought us freshly cooked fish which was caught earlier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Gesin met tieners

House clean and well maintained. Amazing ocean view.

This was our second time staying at The Shell House. We really love it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en rustig.

Lekker kuierplek, skoon, netjies en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amori D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amori D

Beste huis ooit.

Perfekte huis. Lekker ruim. 4 slaapkamers, 3 badkamers. 2 sitkamers, oopplan kombuis-eetkamer. Vriendelike, gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonnie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie P
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker plek en goed ingerig.

Die huis is baie naby strand en baie geskik vir veral 'n gesin met klein kinders. Daar is absoluut niks wat jy kort nie. Enige iets wat jy nodig het, is tot jou beskikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine D

The Shell House het die perfekte ligging vir 'n familie wat gemengde belangstellinge het - die manne kan gaan visvang te voet. Die jongmense kan speletjies speel op die stoep en die kinders kan baljaar op die strand.

Alles is baie naby en die sonsopkomste is absoluut bonatuurlik mooi! Ons het veral die moeite waardeer wat die eienaar doen om te help met "loadshedding". Daar is ligte in elke kamer en vertrek wat werk as die krag af is en die TV werk ook nog. Daar is ook 'n gasbottel vir vinnig iets aan die gang sit of aan die gang hou wanneer die krag af is. Die skulpversameling het ons vreeslik interesseer en al die boeke in die boekrak. Baie goeie gasheer en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele M
Saam met vriende

Mooi huis, alles was daar.

Die ligging is fantasies. Alles was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

The Shell House has everything you need to enjoy your holiday. Nice and private, a stone's throw from the beach, indoor and outdoor braai. Loads of room, great location. We will definitely return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B
Gesin met tieners

Awesome!

Best location. So neat and clean. Very caring and friendly owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne K
Gesin met tieners

Baie veilig, gemaklik, op die strand!

Die huis beskik oor alles - selfs gereed vir beurtkrag en watertenk vir droogte. Ons sal graag weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Gesin met klein kinders

Perfek.

Baie netjies. Alles was perfek gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha E
Gesin met klein kinders

Verwelkomend, skoon, met fantastiese ligging.

Baie skoon en praktiese vakansiehuis, met 'n fantastiese ligging. Kinders het heerlik op die strand gespeel voor die huis. Wessel het moeite gedoen om ons welkom te laat voel en die vakansie te geniet. Ek sal The Shell House hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol-ann M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann M
Saam met vriende

Stunning location. Well equipped. Homely.

The location is fantastic. A few steps from the beach. The sound of the sea is almost deafening. . A homely home which is well equipped and comfortable. Will not hesitate to recommend it. Thanks Wessel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle M
Gesin met klein kinders

Gemaklike, goed bestuurde eiendom met pragtige seeuitsig.

Die kombuis is uiters goed toegerus en die binne-braai is heerlik vir reënerige dae. Slaapkamers is gemaklik met heelwat kasspasie. Die kroon van die huis is egter die stoep met heerlike see-uitsig - dit voel of jy aan die water kan raak. Dankie, Wessel, vir jou wonderlike gasvryheid. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadya S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadya S
Gesin met klein kinders

Comfortable accommodation perfect for families, you cannot beat the location!

We've visited many times and the Shell House has never disappointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herculina S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herculina S
Enkelreisiger

Dit was 'n heerlike kuier met die mooiste uitsig oor die see. Huis is so goed ingerig en alles so netjies!

Aankoms was so goed gereël en gasvry! Te alle tye aan te beveel vir enige gesin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gerus.

Lekker man, lekker. Die wind het kwaai gewaai, maar die buitestoep is goed geleë vir die wind, kon nogsteeds buite op stoep sit en die seelug geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal C
Gesin met klein kinders

Fantastic accommodation with an amazing view.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier ten spyte van minder goeie weer.

See-uitsig besonders. Gasvryheid uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette G

Ongelooflik lekker

Ruim en netjiese verblyf. Volledig toegerus met alles wat jy mag nodig kry. Nader aan die see kan jy nie kry nie. Ons het ons kuier verskriklik geniet en sal beslis weer by die Shellhouse wil tuisgaan. Baie dankie vir 'n onvergeetlike kuier, Wessel. Ons wens jou 'n geseënde jaar toe. Mag jy geseën word met oorvloedig gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V
Gesin met klein kinders

Was heerlike vakansie en veilige, netjiese en baie ruim huis.

Was so lekker om ons honde kinders te kon saamvat. Die lekkerste is om op die stoep te kan sit en die kinders te kan sien op strand en rotse speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurinda E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurinda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte gesinsvakansiehuis. Die ligging is puik!

Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het en meer. 8 mense kan gerieflik bly. Die ligging van die huis is perfek. Ons het baie lekker gebly en sal The Shell House beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustige naweek met ’n mooi see-uitsig.

Vriendelike ontvangs, goed toegerus en netjiese woning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie K
Gesin met tieners

Absolute puik.

Uiters netjiese akkommodasie met 'n fantastiese ligging en pragtige uitsig. The Shell House is die ideale vakansiehuis vir 'n gesin met tieners. Oorgenoeg en uiters gerieflike slaapplek, badkamers en leefruimtes sorg dat almal 'n ontspanne seevakansie kan geniet. Letterlik net 'n paar kort treetjies tot op die strand vanaf die heerlike kuierstoep met sy pragtige uitsig oor die dolfyne, walvisse en branderplankryers. As jy daarvan hou om te gaan slaap en weer wakker te word met die gedruis van die see in jou ore, is The Shell House beslis die plek waar jy jou skoene kan gaan uitskop. Wessel, baie dankie vir die voorreg om jou huis te kon geniet. Jy is 'n puik gasheer - ons sien jou beslis weer vorentoe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Gesin met tieners

Breathtaking!

The Shell House is the perfect location for a picture perfect holiday! The house is spacious, well equipped and comfortable. Wessel is a wonderful host, who even caught and prepared a fish for us to braai. 5 stars! Thanks so much for a wonderful holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunette S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunette S
Gesin met klein kinders

Die ideale vakansiehuis!

Die huis is ideaal vir 'n naweek se wegbreek of vir 'n langer vakansie. Die ligging is die grootste pluspunt, feitlik op die strand, en die uitsig ongelooflik. Die huis is gerieflik, met alles wat 'n mens nodig het, skoon en netjies versorg. Ons is vriendelik ontvang en daar is deurgaans kom verneem of ons iets nodig het. Ons sal beslis weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomstraat 50, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGHDw2S4MtnGtu7h3Jvtx9cjrDJxhMkyfNQyQhuItWptNIuznFC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 34 5 1 5 50 Spekboom Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019128525275 24.927950856814