LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Shelley Point Hotel & Spa | LekkeSlaap
+22

The Shelley Point Hotel & Spa

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir The Shelley Point Hotel & Spa
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Elize K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek en bederf.

Baie vriendelike en professionele diens. Sou wel verkies dat dit nader aan die see sou wees.

Jacques B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques B
Gesin met tieners

Mooi hotel, kort meer eet en drink opsies.

Shelley point is 'n pragtige bestemming. Geleë in die middel van Shelley Point Estate en verseker veiligheid en bietjie vryheid om rond te stap en rustig te wees. Die hoogte punte van die hotel is die dekor en die swembad. 120% in hierdie aspekte en kan dit beslis aanbeveel net vir die. Ongelukkig soos dit met plekke in die middel van nêrens gebeur, kon hulle nie bybly met al die mense rondom nuwejaar nie. 'n Mens kon die dubbel/tripel skofte op al die personeel se gesigte sien, en selfs kamerdiens het gely. Bestellings het tot en met 2 ure geneem en bestuur was hopeloos om te help. Bietjie beter beplanning, meer mense en kreatiwiteit wanneer dinge verkeerd gaan en dan sal Shelley Point kan opleef tot hul bemarking.

Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 258 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gouemyl-boulevard, Shelley Point, St. Helenabaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5DrFM0GlDU618JjBzyzhy5BCwG4zqaNhetBnhklX8nsXHDUc12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Goldenmile Boulevard Shelley Point 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.709041357383 17.973403130827
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!