The Shores 7

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Shores 7 is 'n selfsorgwoonstel in The Shores-kompleks in Ramsgate, net 60 m vanaf Soutbroom-strand en -strandmeer. Die RipTide Restaurant is op Southbroom-strand geleë en Ramsgate se middedorp is 15 km ver. Die pragtige strande is slegs 5 minute se ry van die woonstel af.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die derde kamer het 'n enkelbed en stapelbed. Elke kamer het lugversorging en 'n plafonwaaier. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n opwasarea met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met buitemeubels en gasbraaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek in 'n motorhuis word voorsien.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by The Shores 7 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Shores 7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 830 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za