Sunland Akkommodasie by The Silos Guesthouse | LekkeSlaap
+26

The Silos Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rietfonteinpad, Arundel Plaas , Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R1 850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Silos Guesthouse is aan die oewer van die Coerney-rivier en dit word omring met immergroen sitrusboorde. Die gastehuis is op 'n uitvoer-sitrusplaas wat deur die eienaar bestuur word, sowat 11 km vanaf Addo Olifantpark. Dié gastehuis is in 'n stil tuin-oase wat na die rivier front, met die rivier reg op jou drumpel, en waarborg volkome ontspanning.

Die gastehuis bied 5 ruim, stylvolle en individueel versierde suites. Elke suite het 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort, sitkamer en 'n privaat stoep. Elke suite het Internet-toegang, klimaatbeheer, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis. Die gastehuis bied braaigeriewe, piekniekplekke, 'n plonspoel en 'n lapa.

Die Sondagsriviervallei is 'n bekende olifant- en sitrusbestemming, en ons moedig gaste aan om die Addo Olifantpark te besoek. Gaste is ook welkom om die plaas te verken.

Ongelukkig word geen kinders jonger as 12 jaar toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Rietfonteinpad, Arundel Plaas , Addo, 6105, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rietfonteinpad, Arundel Plaas , Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgmo208Pp9lgcczrBRmIEbM0CmKkt5wPPnk94LfrSIaYhrQlpEt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (vir 2 persone) Rietfontein Road Arundel Farm 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -33.513744 25.655569
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za