The Silver Oaks House
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R102, 10A Silver Oaks, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Silver Oaks House is 'n bekoorlike huis in die veilige woudlandgoed, Silver Oaks, in Pennington aan Durban se Suidkus. Die eenheid is naby winkels, gholfbane en Pennington se hoofswemstrand.
The Silver Oaks House bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met storte. Twee van die drie slaapkamers het koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank vir ekstra gaste. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.
Die huis het 'n oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuis en 3 stoepe. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n plafonwaaier in die sitkamer en eetarea.
Die huis is in 'n veilige kompleks geleë en daar is 'n alarm, laserstraal-sekuriteit en ligsensors op die mure buite. Die kompleks het 'n groot gemeenskaplike swembad en braaigeriewe vir gaste se gebruik.
Daar is parkeerplek vir 4 voertuie buite die huis - 3 parkeerplekke vir die hoofhuis en 1 parkeerplek vir die woonstel.
'n Breekskadedeposito is betaalbaar.
Let asb.: indien ’n bespreking vir meer as 8 gaste gemaak word, mag die Silver Oaks Woonstel ook bespreek word. Dit het slaapplek vir 3 tot 4 gaste en is rolstoelvriendelik.
Slaapplek
’n Bespreking by The Silver Oaks House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R102, 10A Silver Oaks, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Silver Oaks House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Pennington Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R102, 10A Silver Oaks, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom