The Silver Oaks House
1 resensie
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Die Silver Oaks Huis
- Selfsorg
Belasting en Ekstras
Daar is 'n ekstra elektrisiteitfooi as die Jacuzzi gebruik word. Gaste moet dit met die eienaar bespreek.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet 30 dae voor die finale besprekingsdatum betaal word.
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 8)
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R102, 10A Silver Oaks, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom