Port Owen Akkommodasie by The Singing Seagull | LekkeSlaap
+53
+53

The Singing Seagull

42 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 40A, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

The Singing Seagull is in die Weskusdorpie, Velddrif, aan die oewer van die Bergrivier geleë. Dis stapafstand van die restaurante op die marina en baie naby aan die strande. The Singing Seagull het 2 eenhede: die eerste eenheid het slaapplek vir 2 gaste en die tweede eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die eenhede word apart bespreek, maar kan as 1 eenheid bespreek word as die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Eenheid 1 is bo en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die sitarea het 'n eetarea en 'n kombuisie met 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolf en 'n tweeplaatstoof. Daar is ook 'n plafonwaaier, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Eenheid 2 is op die grondverdieping met 'n privaat ingang en is 'n semi-selfsorgateljee. Die ateljee het verhit- eetgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het lugversorging, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Gaste kan hul bote teen 'n ekstra fooi op die jetty parkeer. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir The Singing Seagull
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Port Owen-rylaan 40A, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Singing Seagull het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 40A, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2YjQyZmFhLTUzOGYtNGMzOS05NzkxLTA1NWE2OTYxYWE2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 42 5 1 5 40 A Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.7837284075 18.153743682209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za