LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Singing Seagull | LekkeSlaap
+53

The Singing Seagull

43 resensies
Gastehuis
Eenheid 2
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 2 is op die grondverdieping met 'n privaat ingang en is 'n semi-selfsorgateljee. Die ateljee het verhit- eetgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het lugversorging, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt is nie ingesluit nie

Belasting en Ekstras

Eenheid 1 en 2: Bring asb. jou eie bad- en strandhanddoeke saam. Parkeerplek by die jetty vir 'n boot moet vooraf gereël word teen ’n ekstra koste wat by die instansie betaal kan word. Ontbyt is nie ingesluit nie. Slegs gaste wat bespreek is as deel van die kwotasie sal toegelaat word om in te klok. Indien daar ekstra gaste opdaag sonder vooraf kennisgewing sal die gaste weggewys word sonder enige terugbetalings en die gaste sal nie toegelaat word om in te klok nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Eenheid 1 is bo en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die sitarea het 'n eetarea en 'n kombuisie met 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolf en 'n tweeplaatstoof. Daar is ook 'n plafonwaaier, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt is nie ingesluit nie

Belasting en Ekstras

Eenheid 1 en 2: Bring asb. jou eie bad- en strandhanddoeke saam. Parkeerplek by die jetty vir 'n boot moet vooraf gereël word teen ’n ekstra koste wat by die instansie betaal kan word. Ontbyt is nie ingesluit nie. Slegs gaste wat bespreek is as deel van die kwotasie sal toegelaat word om in te klok. Indien daar ekstra gaste opdaag sonder vooraf kennisgewing sal die gaste weggewys word sonder enige terugbetalings en die gaste sal nie toegelaat word om in te klok nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 40A, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2YjQyZmFhLTUzOGYtNGMzOS05NzkxLTA1NWE2OTYxYWE2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 43 5 1 5 40 A Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.7837284075 18.153743682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!