LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Singing Seagull | LekkeSlaap
+53

The Singing Seagull

43 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir The Singing Seagull
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Danie D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegeruste eenheid, amper nuut.

Van die min selfsorg-eenhede met queen-size beddens op die Weskus.

The Singing Seagull's terugvoer

Dear Danie
It was nice to meet you all thank you very much for the review.
We hope to see you again sometime in the near future.
Look after yourselves over this period.
Kind Regards
Charmaine

The Singing Seagull
Gideon S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S
Besigheidsreis

Baie gasvry en netjies.

Met vriendelike diens en netheid is dit die ideale verblyf.

The Singing Seagull's terugvoer

Thank you for very much for taking the time to write the review.
Hope to see you again sometime in the near future.
Kind Regards,
The Singing Seagull.

The Singing Seagull
Magriet L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en gerieflik, vriendelike sorgsame gasvrou.

Alles wat ons verwag het en nodig gehad het, met veilige parkering. Vriendelike gasvryheid.

The Singing Seagull's terugvoer

Thank you very much for the review hope to see you again soon

The Singing Seagull
Chris K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik lekker gebly.

Die gasvryheid van die eienaar was tops. Die veiligheid en ligging is awesome. Baie dankie vir 'n wonderlike tyd met die Singing Seagull. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

The Singing Seagull's terugvoer

Thank you so much for taking the time and trouble to write the review and thank you for leaving me a very clean unit. It was a pleasure having you all and hopefully will see you again soon.
Kind regards,
The Singing Seagull

The Singing Seagull
Hannelie F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir een nag sal ek daar slaap, maar nie vir langer verblyf.

My voorstel is om gemaklike sitbanke of stoele buite te plaas aangesien die kamer nie ruim is.

The Singing Seagull's terugvoer

Thank you for the review there is a lovely bench outside the unit and another bench at the waterside by the jetty. For 2 guests and the affordable price we think it's adequate. We have guests staying here for 10 days at a time and have been coming back every year for the last 4 years.

Kind Regards
The Singing Seagull

The Singing Seagull
Taryn C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Singing Seagull was everything it promised to be.

Charmaine was the perfect hostess - friendly and helpful. Accommodation was neat and clean and everything we needed. Wi-Fi, full DStv package and air-conditioning made the stay even more comfortable.

The Singing Seagull's terugvoer

Thank you for the review, hope to see you again soon.
Kind Regards,
The Singing Seagull

The Singing Seagull
Francisca O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francisca O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Plek was baie skoon en netjies.

Haal dalk net die gesondheidsontbyt, wat blykbaar ingesluit is, af van die web. Ons het nie so iets gekry nie.

The Singing Seagull's terugvoer

Hi,
Thank you for the review and for bringing it to our attention about the health breakfasts. It was not on your confirmation and all wording has been removed regarding this. We have not been doing breakfasts for over 2 years now.
Kind regards,
The Singing Seagull

The Singing Seagull
Heidi F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, behulpsaam en uiters netjies.

Het een nag oorgebly, maar sal enige tyd weer daar gaan bly, selfs vir langer.

The Singing Seagull's terugvoer

Dear Heidi,

Thank you for taking the time and trouble to send in a review, we are glad to see you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.

Kind regards,
The Singing Seagull

The Singing Seagull
Caroline M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline M
Enkelreisiger

Gasvrou was baie hulpvaardig en akkommoderend - waardeer die afslag-prys vir 'n enkelpersoon.

Woonstel het alles gehad wat ek nodig gehad het veral die WiFi! Baie gemaklik en skoon - ek sou 'n plastiektafel op die balkon voorstel aangesien ek dalk daarvan sou gehou het om daar te eet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Hostess very helpful and accommodating - appreciated that they reduced the price for a single person.

Apartment had everything I needed especially the WiFi! Very comfortable and clean - would suggest a (plastic) table on the balcony area as I might have liked to eat there.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dirk C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onderste eenheid waar die motor geparkeer is teen R800 (ingesluit R50 skoonmaakheffing) is heeltemal oorprys.

Alles netjies en skoon, ruim badkamer, maar die plek leen dit nie regtig as selfsorg-eenheid nie. Kosvoorbereiding oppervlak is piepklein / beknop, daar is net 'n mikrogolfoond (geen stoof) en die wasbak (zinc) is buitekant, deur 'n hek wat met 'n slot toesluit. Dis totaal onprakties. Ek is beter gewoond teen hierdie tarief van R800. Die WiFi is totaal ontoereikend, stadig en onbetroubaar. Vroegoggend was daar geen konneksie moontlik nie. Die eienaar moet dit nie eens noem nie. Die bestuurder praat net Engels en het nie eers probeer Afrikaans praat nie. Kom aan, hoe ernstig is hulle oor bemarking.

The Singing Seagull's terugvoer

Dear Elizabeth
Thank you for the review. We charge a fee of R 50.00 for cleaning as its a one night booking. In our area very few establishments take guests for one night especially over December between Christmas and New Year.
The unit is advertised on the web as semi self-catering with an open-plan small studio design. It does not have a stove, but it has a hot plate and an outside sink, not compulsory for one-nighters to wash the few dishes as discussed. With the Wi-Fi we have never had a problem.
Yes, we are serious about our accommodation, that is why I have answered your review and just want you to know that actually I am Afrikaans and we are a very busy establishment with lots of guests coming back, over and over, during the past 3 years we have been open.
Best Regards,
The Singing Seagull

The Singing Seagull
Francois E - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang. Het heerlik gekuier. Kan die plekkie aanbeveel.

The Singing Seagull's terugvoer

Dear Lidia,

Thank you for your review and we glad you enjoyed your stay. Everything of the best for the new year we hope all your dreams come true.

Kind Regards,
The Singing Seagull

The Singing Seagull
Wim H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wim H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was presies soos geadverteer en het al ons behoeftes vervul.

Die plekkie was baie skoon en netjies en het aan al ons behoeftes voldoen. Dit is ook baie sentraal geleë en maklik om te kry. Die mense is ook baie behulpsaam en gaan uit hul pad om te help. Ons het ons verblyf daar geniet.

The Singing Seagull's terugvoer

Dear Wim,
Thank you for your review hope to see you soon again.
Kind Regards,
The Singing Seagull

The Singing Seagull
Olaf V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olaf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern en gerieflik.

Geen probleme nie. Vol pakket DSTV.

The Singing Seagull's terugvoer

Dear Olaf
Thank you for your review hope to see you soon again.
Kind Regards
The Singing Seagull

The Singing Seagull
Frank W - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies en goed genoeg vir 'n een nag oorslaap.

Die plekkie is klein in vergelyking met ander soortgelyk selfsorgplekke teen dieselfde prys. Die een tekort is die gebrek aan behoorlike opwasbak. Die kombuisgedeelte is ietwat beperk vir lang verblyf. Skoon en netjies en goed genoeg vir 'n een nag oorslaap.

The Singing Seagull's terugvoer

Dear Frank
Thank you for your review. I just want to point out that on the website it says smallish open-plan studio with no kitchen it has an outside sink.
Regarding other accommodation in the area of Port Owen, you said the places are bigger for the same price, but did you happen to inquire if it was for one night? There are hardly any establishments in Port Owen that offer one night. It's mostly for minimum 2 nights stay, also this unit has free Wi-Fi and full bouquet TV, air-con and bench right on the water for sundowners, etc.
Hope to see you both again sometime.
Kind Regards,
The Singing Seagull

The Singing Seagull
Avril I - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril I
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolutely amazing. It met with our expectations.

We received a warm welcome from out host. Having a private bench at the jetty overlooking the Marina was awesome. We will recommend it to our family and friends.

The Singing Seagull's terugvoer

Dear Avril,

Thank you so much for your review we would like to see you again sometime in the near future all the best.

Kind Regards,
The Singing Seagull

The Singing Seagull
J S V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
J S V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, volledig toegeruste woonstel op eerste vloer.

Netjiese, volledig toegeruste woonstel op eerste vloer met toegang tot die rivier. Volle DStv en internettoegang. Klein probleem met soutpot wat erg verstop was. Rak om tas op neer te sit sal handig wees.

The Singing Seagull's terugvoer

Dear Brandt,
Thank you for your review, however, as it is our rainy season, we can't control the salt cellar being damp and we don't deem it necessary to have a supply suitcase racks as even top hotels no longer have them. Hope to see you both again sometime in the future.
Kind Regards,
The Singing Seagull

The Singing Seagull
Ragel V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ragel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was uitstekend, gastekamer klinies skoon, sal dit beslis weer besoek en aanbeveel!

Pragtige gastekamer, skoon en hou van die privaatheid. Ligging is perfek. Die gasvryheid was uitstekend. Alles wat jy benodig was daar. Sou graag langer daar wil oorgebly het. Beslis weer daar gaan bly en sal dit aanbeveel vir almal wat ek ken en ook vir die wat ek nie ken nie! 5-ster verblyf!

The Singing Seagull's terugvoer

Dear Ragel
Thank you for your review, hope to see you again soon.
Kind Regards,
The Singing Seagull

The Singing Seagull
Marietjie K - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en baie vriendelike ontvangs!

Baie vriendelike ontvangs, skoon, netjies en gerieflike verblyf! Met gasvrou wat ons met volop inligting voorsien het en baie belangstelling getoon en hulpvaardig gewees! Charmaine, baie dankie, ons het elke oomblik geniet!

The Singing Seagull's terugvoer

Thank you for taking the time and trouble to send us a lovely review hope to see you next year again.
All the best,
Regards The Singing Seagull

The Singing Seagull
Meloney R - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meloney R
Enkelreisiger

Heerlik en rustig.

As jy voel jy het alles in jou lewe, is hierdie nie 'n plek vir jou nie. Ek sien daar is baie mense wat kla oor simpel dinge, soos die opwasbak en die Weber-braai, as jy lees wat die plek alles het, moet jy mos gereed wees vir dit. Mense moet ook bewus wees daar is NIE 'n sitkamer nie. Soos dit gestel word, dit is 'n oopplan-ateljee. Maar dis PRESIES soos ek daarvan hou, alles bymekaar, maar steeds nie opmekaar nie. Die badkamer is hemels, stort in groot bad en 'n aparte RUIM stort. Alles wat jy nodig het is daar - vadoeke, opwasmiddel, alles, tot stort-jel. Die plekkie is ruim en snoesig warm van binne. As jy gedruk voel deur alles, is hierdie die perfekte plek om heen te ontsnap. Charmain is ook tops as mens hulp nodig het met enige iets.

The Singing Seagull's terugvoer

Dear Meloney,
We would like to thank you very much for your honest review. We are happy that you enjoyed your stay.
Kind Regards,
The Singing Seagull

The Singing Seagull
Geoff T - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Geoff T
Saam met eggenoot / lewensmaat

What we had doesn't really qualify as self-catering.

We arrived and were greeted cheerfully. On entering the unit we were told it doesn't have a kitchen and that we are welcome to wash dishes in a sink outside with no shelter or hot water. The unit consisted of a fridge, microwave, the usual 2 bits of crockery/cutlery, welcome tea/coffee/milk etc. There was no braai closeby, we were given a Weber to use. A flat sheet should be put on the bed in summer! However, Charmaine did say if anything was needed to ask. A hot plate was provided together with a pot, frying pan and utensils. The upstairs unit would be the one we would recommend, not the one we stayed in, overnight is great, but not for four days.

The Singing Seagull's terugvoer

Response to your review
Not advertised as fully self catering on the web site. It explains exactly what the unit has to offer.
The outside braai facilities at the establishment is roughly about 15 meters away with a table and benches. Optional we offer a Webber which they chose.
Some guests like a flat sheet, some guests like a duvet. I ask everyday if they need anything as I have a cupboard full of linen answer they said they were fine.
I have had lots of guests that have stayed in this unit for longer periods like 14 days and been very happy. It's our most popular unit and good value for what it has to offer.

The Singing Seagull
Hannalie M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannalie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, maar geen uitsig op water nie.

Alles was skoon en reg vir 'n oornag maar vir langer bly sou ek nie graag in die straat wou vas kyk nie, maar water, maar die prys is reg vir wat ons gekry het. Dankie.

The Singing Seagull's terugvoer

Thank you very much for the review. I just want to bring to your attention that it is advertised a panhandle to the water/canal. Hope to see you again sometime in the future.

Regards,
The Singing Seagull

The Singing Seagull
Hiletje S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hiletje S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie dankie vir 'n ongelooflike plek.Ons kom verseker weer terug.

The Singing Seagull's terugvoer

Thank you very much for the review.

Kind Regards,
The Singing Seagull

The Singing Seagull
Mari B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

Dit was baie lekker om daar te bly. Ons het dit baie geniet. Die plekkie is skoon en netjies gewees. Vriendelike mense. Vir ons eerste keer daar was dit heerlik gewees. Sal beslis teruggaan.

The Singing Seagull's terugvoer

Good day Mari,

Thank you very much for the review hope to see you again soon!

Regards,
The Singing Seagull

The Singing Seagull
Carel V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V

Die Singing Seagull bied baie netjiese verblyf: nuut en modern.

Ons was twee paartjies wat twee nagte by Singing Seagull gebly het vanwaar ons die omgewing besoek en besigtig het. Dit is baie goed geleë om die Langebaan omgewing te besoek. Die blomme by Postberg het die kroon gespan op ons besoek.

The Singing Seagull's terugvoer

Hi Carel,

Thanks for the review - glad you enjoyed your stay.

Regards,
The Singing Seagull

The Singing Seagull
Alida C - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida C
Saam met vriende

Baie lekker gebly!

Ek sal weer gebruik maak van hulle.

Jurg S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurg S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld!

Ek kan die plek sterk aanbeveel. Ons het heerlik gebly en daar is 'n baie vriendelike gasvrou.

Rene N - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig in super skoon en gerieflike akkommodasie.

Ons gasvrou was besonder vriendelik en hulpvaardig. Alles was in plek. Die fasiliteit het aan al ons behoeftes voldoen.

Pieter E - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professional

The owner call us the day before our arrival to confirm our stay. On arrival she receive us in person and then properly share info on room,braai room, parking and jetty. She then further informed us about the area, as well as were to eat and other services in town. On entering the room, what a surprise! A fresh covered bed, clean towels and even a sweetie. We immediately felt welcome. Everyday she knocked on the door and ask if we need anything - fantastic service.

Zelna V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en waarde vir geld.

Ons sal beslis weer van The Singing Seagull gebruik as ons verblyf benodig in die omgewing van Piketberg en Velddrif/Port Owen. Charmaine (eienaar) is vriendelik en baie behulpsaam. Die woonstel is heerlik ingerig, baie netjies en skoon. Ons het dadelik tuis gevoel!

Sulette S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sulette S
Saam met vriende

Lieflike, rustige naweek saam met vriende.

Dit was 'n lieflike naweek met baie vriendelike ontvangs. Die plek is baie rustig en gemaklik met als wat jy benodig om 'n gemaklike rustyd te hê. Ek sal definitief terugkeer en ook ander aanbeveel om gebruik te maak van The Singing Seagull se gasvryheid. Uitmuntende naweek. Baie dankie Charmaine vir 'n onvergeetlike ondervinding.

Suzette S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

Enjoyed our stay very much. Very friendly reception received. Place is very neat and clean. Will recommend the place for all my friends and family.

Marthie S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie S
Saam met vriende

Baie aangenaam!

Eienaar doen baie moeite om mens te laat tuis voel. Eienaar maak aanbevelings van besienswaardighede en so meer. Ons gaan beslis weer gaan.

Riaan V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang, plek was netjies.

Omliggende area nie die mooiste nie, maar die eenheid was netjies en ruim. Eienares was baie vriendelik en het ons tuis laat voel.

Jody P - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jody P
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely stay, The Singing Seagull will definetly see more of us.

Clean, neat, and an upper class place in very peaceful area. Thumbs up!

Monty M - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monty M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf, aangename eienaar!

Sal hierdie verblyf enige tyd aanbeveel. Baie aangename eienaar en baie behulpsaam sonder om privaatheid in te dring. Goed geleë ook. Is 'n plesier om in skoon, netjiese akkommodasie te bly. Ook moeite gedoen om tee, koffie, ens. te voorsien. Sal aanbeveel dat gebottelde water in yskas geplaas word vir wanneer jy warm en moeg arriveer.

Ronel M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis bekostigbaar en baie gerieflik.

Charmaine het ons baie spesiaal laat voel en alles was perfek gewees. Ons sal haar beslis weer sien in die toekoms.

Estelle N - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag vir my en my vrou.

Dit was baie aangenaam, skoon en netjies en alles wat ons benodig het en die gas vrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kan dit aanbeveel

Louise J - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise J
Enkelreisiger

Uitstekende gastehuis!

Vriendelike, goeie diens in 'n veilige dorp.

Pieter V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay, friendly hosts and super clean.

Only a short one night stay. Hosts were friendly, prepared and expected our arrival. Hassle free. Suited our needs perfectly.

Edna G - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Edna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and clean, but not really self-catering.

Would like a kitchen with a 2 plate stove and a sink for washing the dishes, as it currently is, I feel it would suit someone who likes to eat out.

Bertha B - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha B
Saam met vriende

Gasvrou is vriendelik en sorgsaam.

The Singing Seagull is baie netjies en in 'n stil woonbuurt geleë. Ek beveel dit met vrymoedigheid aan. Ruim, skoon en netjies met volle DStv. Verblyf baie netjies en ons het heerlik ontspan na 'n hele dag in die motor. Omgewing is rustig.

Maxie H - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekkker gebly! Dis skoon en netjies en knus.

Netheid fantasties. Verblyf baie lekker. Gasvryheid uit die boeke. Home away from home!

Freddie M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Freddie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was regtig aangenaam.

Het dit geniet en sal weer kom as die geleentheid daar is.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 40A, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2YjQyZmFhLTUzOGYtNGMzOS05NzkxLTA1NWE2OTYxYWE2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 43 5 1 5 40 A Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.7837284075 18.153743682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!