LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Singing Seagull | LekkeSlaap
+53

The Singing Seagull

43 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Eenheid 2
Ontbyt is nie ingesluit nie
Eenheid 1
Ontbyt is nie ingesluit nie
Belasting en Ekstras

Eenheid 1 en 2:
Bring asb. jou eie bad- en strandhanddoeke saam.
Parkeerplek by die jetty vir 'n boot moet vooraf gereël word teen ’n ekstra koste wat by die instansie betaal kan word.
Ontbyt is nie ingesluit nie.

Slegs gaste wat bespreek is as deel van die kwotasie sal toegelaat word om in te klok. Indien daar ekstra gaste opdaag sonder vooraf kennisgewing sal die gaste weggewys word sonder enige terugbetalings en die gaste sal nie toegelaat word om in te klok nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 40A, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2YjQyZmFhLTUzOGYtNGMzOS05NzkxLTA1NWE2OTYxYWE2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 43 5 1 5 40 A Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.7837284075 18.153743682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!