Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Solomon

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 47 resensies vir The Solomon
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Bertie T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie T
Enkelreisiger

Maklik en gerieflik.

Heel goed vir waarvoor ek betaal het. WiFi en lugversorging is 'n bonus. Maak net seker dat daar wel water in die yskas beskikbaar is, indien julle daaroor in die aankondiging skryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Thank you very much for your review, Bertie Theron. We're very sorry about the water in the fridge oversight. If we are notified at the time, we can correct any errors immediately. Kind regards

The Solomon
Louise M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Kan net sê: Awesome! Ek sal die plek beslis aanbeveel.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die staf is vriendelik en baie hulpvaardig. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Thank you very much for your feedback. We are glad you enjoyed your stay.

The Solomon
Irene V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene V
Gesin met tieners

Heerlik gebly, goeie ontvangs. Die voertuig is veilig en die ligging is goed.

Daar is nog steeds koue water in die yskas wat kan werk. Kyk asb. na die lugversorger in kamer 9. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Thank you for your feedback. We got the service engineers out to look at the Aircon but they couldn’t find anything wrong. I am aware that the remote can be a bit confusing and maybe that was the issue. Anyway, thank you for letting us know.

The Solomon
Berdine G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Berdine G
Gesin met klein kinders

Ek sal dit aanbeveel, maar as ek 'n keuse het, nie self weer daar tuisgaan nie.

Ons hele ervaring was die keer nie so positief nie. Ons deposito is betaal, gelde nie geallokeer nie en het ons die bespreking verloor en moes weer deur die proses gaan. Alhoewel ons vir 3 mense bespreek het was daar nie genoeg koffiebekers vir ons almal nie en was daar nie 'n vadoek of niks nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Dear Berdine, we are very sorry that there was a mug and tea towel missing from your room. This was an oversight that we could have corrected. We wish you had let us know so that it could have been corrected immediately, we live on-site.
I’m afraid I don’t understand the payment concern. The reservation cost was R895,50 including a 10% discount. You paid a deposit to Lekkerslaap and the balance to us on arrival. Please let us know if you think there was an error on the payment. Thank you for the feedback as it helps us improve.

The Solomon
Paul V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oornagfasiliteit.

Ons was vriendelik ontvang. Die kamer was netjies en skoon en het alles was nodig is vir 'n oornagfasiliteit. Inligting oor eetplekke in die omgewing is beskikbaar in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Thank you for your review, Paul. We are glad everything met your needs.

The Solomon
Kobus U - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Lekker geslaap en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Thank you for your feedback. Glad you enjoyed your stay.

The Solomon
Antoinette V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was skoon en het alles in gehad wat benodig word. Lekker groot handdoeke en stortkop wat goed werk.

Ons was 'n gesin van 4 wat saam gereis het. Twee eenhede is bespreek en daar was veilige parking vir motors en ook waentjie. Vir die prys was dit regtig die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Thank you for your feedback. Glad you enjoyed your stay.

The Solomon
Erika E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika E
Gesin met klein kinders

The Solomon is bekostigbare, veilige en netjiese verblyf. Eienaar baie vriendelik. Ons was in Kimberley vir netbaltoernooi en The Solomon was ideal vir die 4 dae.

Goeie diens, netjies en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Thank you very much for your kind words. We are glad you enjoyed your stay.

The Solomon
Johlette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig, netjies en die eienaar is baie hulpvaardig.

Alles was baie skoon en netjies en daar is alles wat 'n mens nodig het vir oornagverblyf. Ligging is baie goed en dit is 'n baie veilige en rustige omgewing.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly jy het jou verblyf geniet.

The Solomon
Leoni M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni M
Gesin met klein kinders

Mooi kamer, rustige verblyf.

Ons het lekker gebly by The Solomon, die kamer was netjies en gemaklik. Ons het die ontbyt teen R100/persoon aangevra, maar kan dit nie teen daardie prys aanbeveel nie. Kan dieselfde en beter by Spur kry vir heelwat minder. Maar die kamer was baie mooi, geen klagtes daaroor nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly jy het jou verblyf geniet.

The Solomon
Annatjie L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en mooi plek om te oornag.

Baie dankie vir gasvryheid en pragtige kamers. Dit was net ongemaklik sonder 'n wasbakkie om die koppies uit te spoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly jy het jou verblyf geniet.

The Solomon
Elize E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Gesin met tieners

Baie gerieflike, netjiese kamer. Kombuislaai kort 'n regmaak.

Lekker geslaap! Hulle was onbewus dat ons reeds die verblyf betaal het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is veilig.

Die ketel in eenheid 8 se leeftyd is verby. Hy skakel nie af nie en as jy aan die handvatsel vat, brand die stoom jou. Dit is 'n veiligheidsrisiko.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly jy het jou verblyf geniet.

The Solomon
Michelle N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle N
Besigheidsreis

It was comfortable and secure.

Peaceful, clean and the Wi-Fi was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly jy het jou verblyf geniet.

The Solomon
Ronel M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel M

Peaceful.

It was just a bit to get hold of someone to open for us, but rooms are beautiful! It is extremely important for me to find right places with a disabled son. Shower big enough and enough space for him. Extremely awesome that there was a little oven for me to prepare food. I will definitely book again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly jy het jou verblyf geniet.

The Solomon
Lisa E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa E
Gesin met tieners

Pleasant, clean, convenient accommodation.

The Solomon is in a lovely, old part of Kimberly. We found it neat, clean and a perfect place to overnight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly jy het jou verblyf geniet.

The Solomon
Zelda R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda R
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras!

Hierdie is 'n uitstekende oornagbestemming! Sentraal geleë, met baie netjiese eenhede. Daar is selfs 'n klein speelarea vir kinders ingerig. Daar is lekker sitplek buite onder bome, en selfs 'n braai-area. Ons is vriendelik ontvang en alle nodige inligting is aan ons verskaf. The Solomon bied goeie waarde vir geld! Sal hulle beslis weer besoek as ons ooit in daardie area is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly jy het jou verblyf geniet.

The Solomon
Angus B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Very clean/safe place - maybe could have door/separation between rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly jy het jou verblyf geniet.

The Solomon
Mindy E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mindy E
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies plek, en die gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly jy het jou verblyf geniet.

The Solomon
Ntombikayise M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ntombikayise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing

The service was good, they can do better by putting some channels on their DStv, so far everything was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Hi, thank you for your feedback and we are glad you enjoyed your stay. The DSTV package we provide to all our guests is the DSTV Stay package with over 50 video channels (previously called the Hotel Bouquet).

The Solomon
Gert J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert J

Goed.

Vir ’n oornag is die verblyf goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The hosts were welcoming and pointed us in the right direction for eating out and sight seeing. We would not have known about the rock art had they not told us about it. It was very convenient for the McGregor Museum

We would stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Glad you enjoyed your stay and were able to see a bit more of what Kimberley has to offer.

The Solomon
Pieter V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Good and comfortable for two people.

Our room was advertised as self-catering for a family of four. This is true if you have pre-teens or small children, but not with teenagers. The accommodation was cleaned daily and the bed very comfortable. Shelving for soap and shampoo in the shower was lacking. On arrival, Richard received us and was friendly and assisted extremely well. For business travel, I would definitely recommend The Solomon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilig met behulpsame personeel.

Vriendelike, behulpsame ontvangs in 'n netjies goed toegeruste kamer, naby alles, met goeie veiligheid vir motorvoertuig ingesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemiddeld.

Een volwassene het nie 'n badhanddoek gehad nie en die enkelbed het nie skoon beddegoed gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

We are very sorry to hear that the single bed was not made up properly and wasn’t provided with a towel. We encourage all our guests to contact immediately they identify a problem. We provide telephone numbers to contact us, we have housekeeping staff onsite during the day, and we are resident in the house next door. If I recall correctly you stayed 2 nights. We could have corrected this immediately if we are told. The same would go for customer service. Once we have shown guests to their room we do not impose ourselves unless something is requested. We find the majority of our guests value this privacy. It would assist us to know what was wrong with security. Our guest house is surrounded by high walls topped with electric fence. The two high motorized car gates need a remote or a passcode to open them. The whole of the gardens and parking is lit up all night and there are security cameras on the perimeter fence. I’m afraid there is nothing we can do about the location - we are where we are, it is described in the booking website when you book.
We do wish you had told us when you were here so we could have put it right. Our aim is to please.

The Solomon
Blanche L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche L
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Aangename verblyf. Netjies en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf het al ons verwagtinge oortref - dit is die lekkerste blyplek in Kimberley!

Ons het vir 4 aande oornag by die Solomon (April). Die slaapkamer en badkamer is baie ruim, netjies en is goed toegerus. Ons het heerlik gebly, die diens was uitmuntend, en almal was baie vriendelik en hulpvaardig. Die Solomon is sonder twyfel my gunsteling gastehuis in Kimberley!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig goeie waarde vir geld.

The Solomon is lekker sentraal geleë en baie rustige atmosfeer. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Pamela P
Gesin met klein kinders

No kiddies swimming pool, scorpions and spiders in bedrooms, rooms cleaned once in three days, Wi-Fi provided a day before we booked out and not as advertised.

I am very disappointed in The Solomon. We arrived 24th only got Wi-Fi the 26th and a cleaning service only on the 26th. We found a scopion and spiders in the kids' beds. I did call to report this but I was not assisted. The worst place I've ever slept in. Couldn't wait to get out of there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

This is difficult responding to this review as the comments made do not ring true. The guests had booked a room with 3 single beds and another room with a queen bed and a single bed. When they booked two weeks before they did not have money to pay the deposit so we reduced this to 30% to help them. When they arrived they were not able to pay the balance so we agreed they could pay later. They asked if we could put them in rooms closer together as the three children were quite young and woul be in a room alone (the original booking was two adults and one child in one room and one adult and two children in the other - this was subsequently reduced to two adults and three children). We obliged and moved another guest around. Then they wanted to know where they could buy alcohol on a Sunday (Christmas eve). This was not going to be possible. They asked about the pool and we showed them the small dipping pool - they used this during their stay, they even sat by the pool playing a guitar as the kids played in the water on Christmas Day.
Their second day with us was Christmas Day - we do not provide a cleaning services on sundays and public holidays and this is explained in our emails. Their third day was Boxing Day (26th). We decided to get one of our staff to come in and give their room a clean. Unfortunately they would not let her in the room until past noon which was not very helpful as it meant the cleaner could not leave to go home early on Boxing Day. She even had to clean all their dirty pots and pans and dishes etc in the kitchen - they had booked self catering yet they made no attempt to clean their mess. During the 26th we asked how they wished to pay but they said they would pay later. After 9pm they came round and knocked on the window of our living room and said they could now pay. At no time did they mention any problems or anything about a scorpion (this is possible but very rare - we have seen two in our garden in 10 years). Spiders are definately possible but never in the bed. Our flat spiders are not poisonous and we provide insect spray for those who wish to use it. The wifi is always on so we don't understand why they couldn't access it. We had problems a few weeks back with the service provider but this was resolved before they arrived - not once did they say they were having a problem.
We wouldn't normally give such a long response but this time we feel the issues raised need correcting. It is a shame to get such a negative comment after the guest has left. They seemed such a nice family and we had several opportunities to communicate with them and nothing negative was raised.

The Solomon
James D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D
Enkelreisiger

Neat, comfortable and well priced.

The accommodation was just what I needed after a day of work. Staff were helpful and the room serviced. Most definitely will stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Thank you James, very pleased we met your needs.

The Solomon
Hazel J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en baie stil.

Die bly was baie lekker, en die omgewing was baie stil. Ek was net ongelukkig, omdat ons eers die laaste dag van ons bly uitgevind het dat daar 'n kombuis was om kos te maak en dat die borde en eetgerei in die kombuis was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Thank you Hazel. Very pleased you enjoyed your stay.

The Solomon
Madelein H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein H
Besigheidsreis

Ideal for all travel requirements.

See star rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ideaal vir alle reisvereistes.

Sien die sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Thank you Madelein, glad you enjoyed your stay.

The Solomon
Phil B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Dit was lekker rustig. Ons het lekker oornag. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Thank you Philemon, really pleased you enjoyed your stay.

The Solomon
Elize C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was beïndruk met die vriendelike ontvang, netheid en gerief.

Ek sal "The Solomon" beslis hoog aanbeveel as oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Thank you very much for your review. We are glad you enjoyed The Solomon.

The Solomon
Laetithia M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Laetithia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam.

Dit was heerlik gewees. Die verblyf was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

We are really pleased you enjoyed your stay. Thank you

The Solomon
Christa B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christa B
Saam met vriende

Dankie vir aangename verblyf met vriendelike diens en gerieflike fasiliteite.

Dankie Zuki, vir aangename verblyf. Beste wense vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

We are glad we made your stay in Kimberley pleasant. Thanks for the feedback.

The Solomon
Retha G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha G
Besigheidsreis

Gerieflik en goed geleë.

Baie aangename en gerieflike verblyf. Dis goed geleë vir besigheidsdoeleindes. Ek kan The Solomon met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Thank you very much for your feedback. Glad you like your stay here.

The Solomon
Rianna S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rianna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was op reis deur Kimberley en wou net een nag oorslaap.

Die eienaar het dadelik nadat die bespreking gedoen is daarop aangedring dat ons die volle bedrag betaal, wat ons gedoen het omtrent 'n maand voor die nag wat ons moes oorslaap. Toe ons daar aankom was daar niemand en kon ons nie by die perseel inkom nie. Die telefoonnommers was ook nie een beantwoord nie. Na 'n lang gesukkel het 'n werker wat daar was om haar klein kinders op te pas, die hek oopgemaak. Sy het my eers meegedeel dat hulle vol is en nadat ek verduidelik het dat ons bespreek het, my ingelaat. Ek en sy het toe in die besprekingsboek gesoek vir my bespreking. Dit was nie daar nie, maar sy het later gevind dis in 'n ander boek. Ons het intussen verneem dat die eienaars dringend moes weggaan, en die eienaar het my 'n week of wat later geskakel. Die ondervinding was nogtans nie lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Everyone has a bad day we they can't quite explain. This was ours. We are very sorry for the hiccup in our reception process. We have our reasons but they are not excuses. We trust your stay in other ways was good.

The Solomon
Pieter M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en geen geraas.

Sal dit graag weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

We are very please you enjoyed your stay. Would love to see you again

The Solomon
Meryl D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl D
Saam met vriende

Baie oulik akkommodeer.

Netjiese, moderne en ouwêreldse atmosfeer. Ongelooflik veilig. Bietjie moeilik om te vind, maar oor die algemeen ─ fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Great. Thank you for your feedback. Hope to see you again.

The Solomon
Jan M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, netjiese huis en veilige parkering. Vriendelike ontvangs en goeie diens.

Dis die ideale huis vir gesinne en groepe wat selfsorg-akkommodasie soek. Die ontvangs en diens was goed. Die parkering was baie veilig. Die omgewing is baie stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

We are very pleased we met you needs. Thanks for the feedback.

The Solomon
Retha G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha G
Besigheidsreis

Ons verblyf was voldoende vir die doel en die diens baie vriendelik.

Baie vriendelike diens, skoon en netjies. Sal weer van The Solomon gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Thank you. It was great to have you here

The Solomon
Bernu Z - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bernu Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf, fantastiese gasvryheid.

Die veiligheid kan bietjie opgeskerp word, maar verder is alles 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

We are really pleased you enjoyed it. Thanks for the feedback

The Solomon
Johanni L - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanni L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious, safe, clean, comfortable, friendly and helpful.

Only thing I didn't like was the wire coat hangers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Thank you for your feedback. The coat hanger thing is our bugbear. The good ones get stolen within a month.

The Solomon
Fanus V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, al wat kort is lugversorgers.

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Thanks for the feedback. We now have aircon in all rooms.

The Solomon
Lindsay M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsay M
Gesin met tieners

Comfortable, convenient, clean, close to amenities.

Will strongly recommend to other travellers and will look to the Solomon as first option when visiting Kimberley again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Solomon se terugvoer

Thank you very much for your wonderful recommendation. Glad you liked us.

The Solomon
Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R925
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 1, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ec2b5eaf3a306a1061db3764df038e8981031c07aa82c467f871cc83891fb654e2d4e9108ed5e034ac4182be93445c3dc77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 1 Solomon Street Beaconsfield 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.752094 24.779049