Greenway Rise Akkommodasie by The Somerset Grace Guest House | LekkeSlaap
+39
+39

The Somerset Grace Guest House

36 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R530 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyprus-weg 46, Briza, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Somerset Grace Guest House is 'n instansie wat deur die eienaar bestuur word in Somerset-Wes.

Verblyf by die gastehuis is beskikbaar in 3 eenhede en is geskik vir 9 gaste. Die eenhede sluit die Family & Friends, Quirky & Quaint, en Small & Sweet in. Elke kamer het 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, 'n TV met DStv en WiFi. Neem asb. kennis dat die eenhede nie vir selfsorg toegerus is nie, maar daar is wel 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die area sluit visvang, bergfietsry, swem, en wynproe in. Daar is ook verskeie restaurante wat gaste kan besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 36 resensies vir The Somerset Grace Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Cyprus-weg 46, Briza, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Somerset Grace Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R530
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R530
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R530
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyprus-weg 46, Briza, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXeT4pow9b1JJDFE6RnWwFvV5EWeXUEeVDYKZ0V9rOGwpRAHexo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R530  per nag (vir 2 persone) 36 5 1 5 46 Cyprus Road Briza 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0677 18.83972
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za