Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sonnebloem Self Catering Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonneblomstraat 15, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Sonnebloem Self Catering Accommodation bied gerieflike en bekostigbare oornagverblyf op die eienaar se perseel in Bloemhof, Bellville en is ideaal vir sakereisigers, 'n paartjie, 'n groepbespreking of 'n klein gesin.

Verblyf word in 6 pragtige eenhede wat ideaal vir sakereisigers, 'n gesin of 'n paartjie is, gebied. Alle eenhede het noodligte en gasstowe. Internet is ook tydens beurtkrag beskikbaar. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Alle eenhede se kombuisies is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid het ook gemaklike sitplekke, 'n TV met Netflix, YouTube en toegang tot gratis WiFi wat aan bly gedurende beurtkrag. Daar is ook ligte, en geriewe vir kosmaak en kookwater in die geval van beurtkrag.

Gaste het toegang tot veilge parkeerplek voor hul eenheid, asook onderdakbraakgeriewe. Daar is ekstra parkeerplek agter 'n hek op die perseel vir sleepwaentjies of ekstra voertuie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 67 resensies vir The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 122

Jaar gelys 6

Ligging

  • Sonneblomstraat 15, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sonnebloem Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonneblomstraat 15, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a8b462a1d3a6078e5e5d9b0500f6c552e15faad845f910a4c1c5bb9789b78d2f4a452ad98b7131e56c46a1ffd4f11207f20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 15 Sonneblom Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.87941455671 18.647019184027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem