The South Sea's Safari Co

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The South Sea's Safari Co bied verblyf in 'n rustige woonbuurt, St. Lucia. Die dorp bied maklike toegang tot die iSimangaliso-vleilandpark, een van die grootste parke in Suid-Afrika. Dié park is 'n lekker bos-wegbreek en is bekend vir sy wildsafaris, diverse ekosisteme en ongerepte wildernis.

Daar is 2 selfsorg-eenhede op dieselfde eiendom, elk met 2 slaapkamers. Die eerste eenheid het slaapplek vir 5 gaste en die tweede eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Albei eenhede het kombuise wat ten volle toegerus is, asook 'n TV met DStv.

Ekstra geriewe sluit 'n braai-area, gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Besienswaardighede in die omtrek sluit die Krokodilsentrum in, en daar is ook doendinge soos voetslaan, swem, spieshengel, diepseehengel, kajak-safari's en bootvaarte om die seekoeie te sien in die omtrek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The South Sea's Safari Co gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za