LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Spinneys | LekkeSlaap
+7

The Spinneys

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Denningtonlaan 29, Winston Ridge, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Spinneys is 'n selfsorg-kothuis in die veilige omheinde woonbuurt Winston Ridge in Johannesburg.

Die kothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 kamers wat elk stylvol versier is en gemaklike beddens het. Due hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Verder is daar 'n sit- en eetarea. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe, veilige parkeerplek, WiFi en 'n braai-area.

Die perseel is naby verskeie winkelsentrums, skole, Wits Universiteit, hospitale en sportsvelde soos Wanderders.

Slaapplek

’n Bespreking by The Spinneys sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Denningtonlaan 29, Winston Ridge, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 300
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
was R1 300
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Denningtonlaan 29, Winston Ridge, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlqtL8ArqV6xwYmIQyAK6bxD5457FJd1gmszJ9QHZuWrKTgkPRe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 300, nou Vanaf R650  per nag (plek vir 4) 29 Dennington Avenue Winston Ridge 2196 Gauteng 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -26.12683 28.06897
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!