The Stables Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Stables Guesthouse is in Middelburg in die Oos-Kaap en bied gerieflike oornagverblyf vir sakereisigers en gesinne. Dit is binne maklike bereik vanaf die N9 na Port Elizabeth, asook naby talle winkels, restaurante en ander geriewe.

The Stables Guesthouse bied 5 slaapkamers, elk toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.

Daar is 'n restaurant met heerlike Karoo- ontbyt en -etes, teen 'n ekstra koste, op die eiendom .

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel.

Dié pragtige Karoo-dorp is ideaal vir gaste wat tussen Port Elizabeth en Bloemfontein reis, of net wil wegbreek en die omgewing wil verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Stables Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za