Mostertdrif Akkommodasie by The Stables Lodge | LekkeSlaap
+69
+69

The Stables Lodge

Gastehuis
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jonkershoekweg 85, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Stables Lodge is in die stil woonbuurt, Mostertsdrift, net 5 minute van die prentjiemooi middedorp af geleë. Die gastehuis bied panoramiese uitsigte op die omliggende berge en 'n hartlike verwelkoming van jou Italiaanse gashere.

Ons verblyf word in 4 gerieflike kamers met en suite-badkamers gebied. Al die kamers is het lugversorging, verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroërs, radio's/CD-spelers, gratis WiFi en 'n kluis. Een van die kamers is ingerig vir selfsorg. Gaste is welkom om gebruik te maak van die gesellige, gemeenskaplike area waar ontbyt bedien word. Die gemeenskaplike area beskik oor 'n platskerm-TV met DStv, 'n mikrogolfoond, yskas, en 'n klein eerlikheidskroegie met koue drankies en peuselhappies. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

The Stables Lodge gastehuis is ideaal geleë vir diegene wat die wynlande, Jonkershoek Natuurreservaat, Stellenbosch se middedorp en Stellenbosch Gholfbaan wil besoek.

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir The Stables Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Jonkershoekweg 85, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Stables Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jonkershoekweg 85, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbojda7QOgir7M3OcL24jUePL6Y5UVSKSOzOMCDpf3kvH4G4ju3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 85 Jonkershoek road Mostertsdrift 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.934717088708 18.885109126568
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za